Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

EpiStay

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 118 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Sonja S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Restful, homely and very friendly host. Wonderful stay and perfectly situated to enjoy the gems that Tulbagh has to offer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vernon P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Lekker gerus. Gan weer kom. Mooi bly Nick. Dankie Nick! JZ tops.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Perfect! Alles wat ons nodig gehad het. Sal definitief weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jasmine T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Kon nie vir beter vra nie. Dit was die beste, ek en my man het nie 'n honeymoon gehad nie (getroud vanaf 2020) en ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erica V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Dit was fantasties. My lewensmaat was mal oor die verblyf. Hy wil beslis weer kom. Alles was gerieflik, gemaklik en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claire V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Lekker gebly en dit is 'n mooi omgewing. Ons het baie lekker gebly. Dit was 'n baie warm naweek, maar gelukkig is daar 'n swembad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Siyanda M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

It was the perfect place to be, the manager was very nice. Very nice, quiet tranquility.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edrich C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Gerieflik. Baie lekker gebly en net wat nodig was.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize P
1 nag Saam met vriende
4.6
Apr 2024

Baie mooi en gerieflike verblyf. Lekker gebly, geslaap en gestort. Alles was gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Peter Johannes G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2024

Fantasmagoriese naweek met perfekte ligging en absolute rustigheid. Dit was nou inderdaad 'n baie lekker wegbreek naweek. Eerstens, dit was baie bekostigbaar en die ligging super ideaal en perfek. Ek dink die plaaslike skole Derby Saterdag regoorkant ons verblyf was 'n bonus.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Nick Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 118

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kerkstraat 8, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa788fa838a37ec7479139eb0db581fcddc7511343ce846a651ea4d4264664f5a851fc97f36860b75631c67885e99ed0a3c66?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 118 5 1 5 8 Church Street Tulbagh 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 11:00 -33.287580964793 19.138682668123

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang