Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

EpiStay

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Nick Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 118

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 118 resensies vir EpiStay
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Sonja S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja S

Restful, homely and very friendly host.

Wonderful stay and perfectly situated to enjoy the gems that Tulbagh has to offer.

Vernon P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernon P

Lekker gerus. Gan weer kom. Mooi bly Nick.

Dankie Nick! JZ tops.

Jaco P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco P

Perfect!

Alles wat ons nodig gehad het. Sal definitief weer hier bly.

Jasmine T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jasmine T

Kon nie vir beter vra nie.

Dit was die beste, ek en my man het nie 'n honeymoon gehad nie (getroud vanaf 2020) en ons het dit baie geniet.

Erica V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica V

Dit was fantasties.

My lewensmaat was mal oor die verblyf. Hy wil beslis weer kom. Alles was gerieflik, gemaklik en veilig.

Claire V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claire V

Lekker gebly en dit is 'n mooi omgewing.

Ons het baie lekker gebly. Dit was 'n baie warm naweek, maar gelukkig is daar 'n swembad.

Siyanda M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siyanda M

It was the perfect place to be, the manager was very nice.

Very nice, quiet tranquility.

Edrich C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edrich C

Gerieflik.

Baie lekker gebly en net wat nodig was.

Elize P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Elize P

Baie mooi en gerieflike verblyf.

Lekker gebly, geslaap en gestort. Alles was gerieflik.

Peter Johannes G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Peter Johannes G

Fantasmagoriese naweek met perfekte ligging en absolute rustigheid.

Dit was nou inderdaad 'n baie lekker wegbreek naweek. Eerstens, dit was baie bekostigbaar en die ligging super ideaal en perfek. Ek dink die plaaslike skole Derby Saterdag regoorkant ons verblyf was 'n bonus.

Nelet K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nelet K

Great, no problems.

Good location to walk to restaurants and coffee, close to museums.

Eben K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eben K

Lekker.

Ons het lekker gebly.

Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Moneri T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moneri T

Amazing place, exceptional and accommodating host, great value for money!

See stars.

Imogen M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Imogen M

Stunning spot with idyllic courtyard and on a beautiful road! So worth the money.

Beautiful! Such a peaceful and pretty place.

Jessie B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessie B

Dit was fantasties gewees.

Die diens was uitstekend gewees, die plek rustig, skoon en netjies. 'n Goeie wegbreek vir 'n langnaweek uit die stad. Ons gaan beslis weer na dieselfde plek toe gaan.

Cillié V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cillié V

Netjies, ruim en gemaklik.

Dit was heerlik om 'n klein sitkamer te hê met 'n volledige DStv-pakket.

Cacey-lee S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cacey-lee S

The best from our last visit to Tulbagh 4 years ago.

Awesome hospitality.

Alexander H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexander H

Great accommodation, beautiful location and super friendly host.

5 stars! Would highly recommend to anyone!

Ursula B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula B

Middle of town.

Very friendly host. Quiet surrounding in beautiful Tulbagh. It is a historic house, not a fancy place but all worked well.

Marisca J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisca J

Baie lekker wegbreekplekkie.

Ons het baie lekker gebly. Nick, wat ons op die perseel verwelkom het, was baie gasvry en was baie gaaf om ons te verwelkom, al het ons 'n bietjie later die aand opgedaag. Kamer was lekker ruim en perfek geleë vir verblyf in Tulbagh.

Ropafadzo M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ropafadzo M

Peaceful, good for resting.

Beautiful, just a little touch up here and there, but it was okay.

Burton V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Burton V

Kalm en rustige area.

Dit was baie lekker, kalm en rustige area net waarvoor ons gesoek het.

Dan P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dan P

Central and good value for money.

We enjoyed our stay. It is a quaint guest house and very central, so you can walk and explore Tulbagh.

Pieter E - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter E

Het snoesig en lekker daar gebly.

Was 'n baie aangename onderving gewees. Ons het baie lekker gebly in Tulbagh. Goeie waarde vir geld. Sal beslis weer daar oornag. Baie dankie!

Ursula M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ursula M

Baie lekker, rustige plekkie, ons het die tuin baie geniet.

Ons was baie hartlik ontvang deur ons gasheer Nic, hy het 'n paar goeie eetplekkies en besienswaardighede voorgestel wat ons natuurlik opgevolg het. Epistay is in die bekende straat van al die geskiedkundige geboue en die eetplekke is sommer lekker binne loopafstand.

Elmien K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmien K

Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam.

Sal dit aanbeveel. Ou gebou, maar netjies.

Izak P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak P

Baie lekker en gerieflik.

Mooi plekkie met 'n mooi uitsig.

EpiStay se terugvoer

Baie dankie en ek hoop en sien julle weer.

Groete,
Nick

EpiStay
Johanna V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna V

Gerieflik en mooi.

EpiStay is in Kerkstraat, binne loopafstand van die museum en ander besienswaardighede. Ons besoek was tydens die warmste naweek van die somer (ek is seker dit was), en die klein swembad was net die regte ding om in af te koel. Die kamer is ruim en gerieflik en ons is vriendelik ontvang. Ek sal enige tyd weer daar oorbly.

Lorraine F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lorraine F

Perfectly situated.

Not really a self-catering unit. No counter space, however there is a lovely restaurant right next door.

Johanna D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johanna D

Rustige, sentrale plekkie.

Heerlik gebly in Epicstay. Rustige, sentrale omgewing. Gasheer baie behulpsaam alhoewel ons ongelukkig was toe dit beurtkrag en ons geen kennisgewing van tye aan ons deurgegee is nie en ook geen kerse of noodligte in die kamer was nie. Buite dit was dit heerlik.

Tharina C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Tharina C

Ons het lekker gebly in EpiStay.

Die stort is egter 'n probleem. Die stort het geen glas rondom nie en dus is die hele badkamervloer sopnat wanneer jy stort.

Inge J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Inge J

Ligging goed, maar nie gehalte vir geld nie. Ongelukkig onnet gewees en nie skoon binne nie.

Die plekkie was ongelukkig nie skoon nie.

Rene S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene S

Heerlik.

Heerlik gebly, sal beslis weer gaan.

Danielle H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle H

Dit was die lekkerste plek om te bly. Die eienaar was baie vriendelik en vir ons na die lekkerste plekke toe verwys om ons naweek volmaak te maak.

Die kamer is groot en die bed was hemels.

Huibre V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Huibre V

Rustig en ontspanne.

Dit was ons 2de keer by Epistay. Ons sal weer gaan.

Pieter R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter R

Ruim kamer met baie goeie diens

Baie netjiese en ruim kamer. Is vriendelik ontvang met uitstekende diens. Enigste nadeel is die parkeering buite maar daar was sekuriteit.

Hendrik W - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik W

Rustig. Te stil

Sal graag meer wil weet waar alle besienswaardighede is.

Lelanie V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lelanie V

Baie lekker gebly. Baie mooi plekkie, met alles wat jy nodig het.

Die kamers was netjies en die omgewing ongelooflik mooi. Kon wel bietjie meer aandag gegee het aan detail, soos 'n skoon stel koppies, dalk 'n bordjie of twee en ons het 'n asblik in ons kamer verlang, maar verder was alles daar en gerieflik.

Marie J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marie J

Veilige, rustige omgewing.

Skoon en netjies, vriendelik ontvang, veilige en rustige omgewing.

Rykie L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rykie L

Rustige omgewing, skoon geriewe, vriendelike en tegemoetkomende gasheer.

Die kamer is duidelik 'n mooi versorgde, ou vertrek met 'n aangeboude badkamer. Warm water is geredelik beskikbaar by die stort en wasbak. Die waaier in die badkamer werk ongelukkig nie, en omdat daar nie vensters in die vertrek is nie, wasem dit baie op.

Corne M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne M

Our stay was great, we enjoyed it so much we decided to stay another night.

Nick was great as a host, he made us feel welcome, he accommodated us when we arrived later than planned. He also assisted us with some good tips to explore the area.

Evliena A - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evliena A

Lekker rustig gewees

Sal enige tyd weer kom kuier.

Elizabeth V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth V

Heerlike verbly en uitstekende waarde vir geld.

Heerlike verblyf en goed geleë! Sal Episay definitief aanbeveel.

Michelle N - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle N

Relaxing and rejuvenating.

Relaxing and quiet. Location easy to find. Owner was helpful and recommended sights to see and restaurants to enjoy.

Phil R - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phil R

Comfortable. Value for money. Tastefully decorated.

This was my second visit to Epistay. Nick is a wonderful host and always welcoming. I thoroughly enjoyed my stay there. It will be my go to place when my clients are unable to book me in at my regular venue.

Erna V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna V

Well worth a visit!

Nick is the best host and made us feel very welcome. Recommended great spots to visit. Well worth it!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Besoek werd!

Nick is die beste gasheer en het ons welkom laat voel. Het lekker plekke aanbeveel om te besoek. Die moeite werd!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Luzanne L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luzanne L

Heerlik ruim en die swembad was 'n lewensredder in die hitte.

Baie lekker gebly. Ons eenheid was pragtig en skoon. Ek sou net voorstel dat daar 'n asblikkie in die kombuisarea geplaas word. Moes alles in 'n baie klein asblikkie in die badkamer gooi.

Huibre V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Huibre V

Rustige, kalmerende atmosfeer.

Kamer baie ruim en netjies.

Danie M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danie M

Efficient and friendly host with neat & comfortable rooms in a central historic location

Great stay with efficient host

Sinvia R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sinvia R

Wonderlike gasheer met baie goeie aanbevelings t.o.v wynplase en eetplekke.

Netjies, smaakvol en skoon! Baie dankie, Nick!

Joekie H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Joekie H

Geen sekuriteits parkering fasiliteit Voertuig moet buite in straat staan Al 4 wiel stofdoppies is gedurende die nag afgeskroef ! Veilige parkering sal beslis waarde toevoeg aan EpiStay

Matilda K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Matilda K

Baie lekker rustig.

Net jammer ons het in koue water gestort.

Leona V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leona V

In 'n baie oulike omgewing - Tulbagh is pragtig, ouwêreldse sjarme.

Kan doen met 'n lugversorger in die kamer - dit is jammer parkering is oor die straat. Daar is blykbaar 'n wag op diens, maar omdat dit die 25ste Des. was, was geen wag te siene nie. Pragtige plekkie - baie rustig.

Michael W - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael W

Thoroughly enjoyed our stay at EpiStay.

Nick is a wonderful host with a wonderful sense of humour! He made us feel so welcome. Our room was very comfortable as was the bed. The garden is beautiful - could have sat there for hours. Thank you Nick, we will be back!

Edwin S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwin S

Nick is an amazing host. If he recommends something or a place or venture, that's a gold nugget. Use it, you won't be disappointed.

I will definitely be back and will stay here again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Nick is 'n wonderlike gasheer. As dit iets of 'n plek of onderneming beveel, is dit 'n stukkie goud. Gebruik dit, jy sal nie teleurgesteld wees nie.

Ek sal beslis terug wees en sal weer hier bly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Louise V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

Hule kliëntediens was baie goed, en het ons geakkommodeer met enige van ons spesiale versoeke.

Ons het baie lekker gebly.

Annemie G - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie G

Netjies, rustig en baie ruimte. Presies wat ons nodig gehad het.

Ons sal graag weer hier wil oorbly en beslis langer as 'n naweek.

Rudi V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi V

Vriendelike gasheer en is baie sentraal geleë.

Nic het ons warm verwelkom. Baie goeie ligging met straatparkering, maar daar is ‘n straatwag. Ruim kamer met alles wat nodig is. Sal beslis weer daar bly.

Mariaan K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariaan K

Heerlik gesellig!

Is werklik gul ontvang. Wonderlike gasheer en personeel. Uitstekende ligging.

Avaril B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Avaril B

Baie goed georganiseer.

Uitstekende diens. Sal dit vir enige persoon aanbeveel. Ek sal beslis weer die plek besoek.

Kobus J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus J

Ruim kamer en vriendelike personeel.

Kamer was ruim met aparte sitkamer. Ongelukkig geen basiese eetgerei. Min komberse indien koud.

Leon M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon M

Rustig.

Baie lekker gebly, lekker netjies, swembad vir hitte was lekker, baie mooi.

Naomi V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi V

Oulik.

Dit is baie goed geleë, met baie goeie diens, in 'n pragtige omgewing.

Riana V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V

Absoluut wonderlik!

Ons is baie vriendelik ontvang. Was heerlik verras met ons kamer en die omgewing. Ons het dadelik tuis en gemaklik gevoel. Tot die verwarmer was vir ons aangesit! Dis 'n pragtige plek. Mal oor al die oudhede en het lekker in die tuin gesit en ontspan! Ons beveel vir seker EpiStay aan.

Stefanie V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanie V

Vriendelike mense, sal uit hul pad uit gaan om te help.

Epistay het ons opgegradeer na 'n groter eenheid toe omdat die kamer nog beskikbaar was. Hul het uit hul pad uit gegaan en vir ons besprekings gemaak om te eet waar ons 10% af gekry het. Hulle het ons gaan aflaai en weer opgelaai waar ons geëet het.

Erica D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica D

Friendly and professional.

A beautiful setting in the historical area. Mishack looked after us very well. We were impressed with the comfortable bed, and also with the fact that the little restaurant makes excellent cappuccinos!

Johann M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann M

Dit was 'n aangename verblyf en die diens was uitstekend.

Alles was skoon en netjies. Ons het die vol DStv geniet sodat ons sport kan kyk. Bake dankie vir die gasvryheid.

Elsie B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie B

Ongelooflike diens gehad. Alles bo verwagting.

Ongelooflike gasvryheid ervaar. Sal enigetyd weer hier kom bly. Baie dankie.

Edri H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Edri H

Gerieflik en mooi.

Vriendelike en behulpsame personeel. WiFi in die kamer sal nog 'n bonus wees en 'n asdrom by die kombuisie.

Bianca B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bianca B

Wonderlike ervaring in Tulbagh!

EpiStay is in die hartjie van Tulbagh in die mooie Kerkstraat. Daar is oulike restaurante en monumente binne loopafstand en ons was bederf met 'n bulletjie rugbytoernooi die Saterdagoggend. Die kamers is netjies en presies wat ons nodig gehad het. Mishack is wonderlik en baie behulpsaam. Ons het ontbyt daar geëet die Sondagoggend en dit was redelik duur, maar die kos was baie lekker.

Even B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Even B

Gasvry.

Ons is baie hartlik ontvang, ware Kaapse gasvryheid.

Zennah J - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zennah J

Sal enige tyd weer by julle aanklop, eerlikwaar baie lekker gebly.

Beste plek ooit en veilig.

Judith V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judith V

Dit het soos 'n tweede tuiste gevoel.

Ons is baie hartlik ontvang en alles was puik. Die mense was vriendelik en het ons onmiddellik tuis laat voel. Ons kan hul enige tyd aanbeveel.

Huibre S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Huibre S

Ons het slegs een aand daar gebly, maar dit was gemaklik en die eenheid was silwerskoon.

Die diens is flink en vriendelik, die eenheid was netjies en skoon en ons het baie tuis en gemaklik gevoel.

Paul W - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paul W

Neat, clean and friendly.

We were bumped up to a larger room because no one else had booked it. It was super with all the home comforts. TV with DSTV, two heaters. Michack was very friendly and helpful. Unfortunately a water pipe had burst down the road so no water in room until pipe fixed. (Not Epi Stay problem). We were offered drinking water.

Eleanor C - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eleanor C

Dit was 'n lieflike kamer, pragtig geleë en heerlik ruim!

EpiStay was beslis meer as wat ek verwag het!

Johnny P - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johnny P

Ek moes soek na Epistay, die Toeriste Buro kon my nie help nie.

Google wys Epistay dat dit langs Readers is, maar eintlik is dit Readers. (Die advertensie bord is by Readers).

Suzanne C - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne C

Sentraal en netjies.

Ons het baie lekker by EpiStay gebly. Diens was vriendelik en die kamer was netjies. Ongelukkig was ek onder die indruk dat dit 'n selfsorg eenheid sou wees met geriewe om jou eie kos te maak, maar dit is nie die geval nie.

Jacques B - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques B

Vriendelik, netjies en professioneel.

Die plek was baie goed, netjies en skoon. Vriendelike verwelkoming en professionele diens gelewer. Dankie, dit was baie lekker daar.

Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Ignatius K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ignatius K

Tevrede.

Tevrede met diens en verblyf. Geboue benodig net bietjie aandag aan buitekant. Eerste oogopslag gee nie goeie indruk, maar binne skoon en netjies.

Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Jolandie D - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Jolandie D

Kamer was skoon en netjies, ons het welkom gevoel met aankoms.

Die belangrikste vir my is om veilig te voel, 2 keer deur die nag is daar by ons probeer inbreek, die 2de keer was die persoon reeds halflyf deur die venster. Eienaar was binne minute by my na ek hom wakker gebel het, hy het die binne hek gesluit, wat ek voel van die begin af gesluit moes gewees het. Ek was ook nie gelukkig om my motor in die straat te los nie, te veel mense hierdie tyd van die jaar daar, dalk op ander tyd sal dit beter wees.

U M P - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
U M P

Baie netjies en mooi, en heerlik rustig.

Kamer baie warm, ventilasie kan verbeter. Nie almal verkies om met lugreëling aan te slaap nie. Andersins baie bevredigend, mooi en smaakvol uitgerus. Sal weer met graagte daar wil tuisgaan.

Yolanda R - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda R

Dit was die rustigheid en bederf waarna ons gesoek het!

Dit was die rustigheid en bederf waarna ons gesoek het. Wens ons kon langer vertoef! Nic se gasvryheid en vriendelikheid was 5 ster-gehalte. Hy het ons bederf en selfs ge-upgrade na Seismic kamer wat lieflik was en ons het 'n heerlike koffie op ons eie stoepie geniet die volgende oggend. Definitief 'n juweel in Kerkstraat.

Cecelia B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecelia B

Heerlike ervaring! Sipho (die gasheer) was uiters behulpsaam en vriendelik. Sal beslis weer gaan!

Sien sterre.

Zoe B - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zoe B

Alle verwagtinge oortref!

Ons het ons verblyf by Epistay baie geniet, die diens was tops. Enige versoek is dadelik bevredig en ons het 'n baie ruim kamer gehad. Die dorpie is baie mooi en rustig.

Marinda R - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda R

Enige tyd aanbeveel.

Baie lekker gebly. Nick en sy personeel het uit hulle pad gegaan om ons die beste verblyf te gee. Elke oggend die lekkerste ontbyt in die restaurant gehad.

Amore V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amore V

Verskriklik lekker geslaap.

Nick was baie vriendelik en dit is so rustig en netjies. Sal definitief aanbeveel.

Nerine S - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerine S

Verrassend mooi en lekker.

Ons is so vriendelik ontvang en baie aangenaam verras oor die mooi private tuin voor ons kamer en die pragtige kamer met 'n rustige atmosfeer. Baie-baie lekker gebly. Verder af in die straat het ons heerlike ontbyt geëet. Dit was 'n baie aangename verblyf en ons sal weer daarheen gaan.

Catherine E - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine E

Die beste gasheer en waarde vir geld!

Ek het al by 'n paar plekke gebly, maar hierdie is die eerste keer wat ek regtig kan se ek het tuis gevoel en ons is ook na omgesien. Nick het ons graag gehelp met enigiets, hy is n gasheer 1000, vriendelik en n lekker sin vir humor. Dankie Nick!

Aneen V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aneen V

Oornagverblyf op pad na die Tankwa. Vriendelike, gemaklike diens.

Die eienaar en personeel was baie behulpsaam en vriendelik. Die kamer was gemaklik en was voldoende vir 'n oornagbesoek.

Ansunette D - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ansunette D

Baie netjiese, ruim, goed toegeruste kamer in 'n salige straatjie in Tulbagh.

Ek en my man het 'n plekkie nodig gehad om te oornag na 'n troue in Tulbagh. EpiStay het ons dit en meer gebied. 'n Ruim kamer en badkamer, met 'n groot bed en lugverkoeling het gesorg vir 'n luukse nag. Die vooraansig is nie so stylvol soos die kamers nie, moenie dat dit jou afsit nie. Diens en kamers is steeds bogemiddeld. Baie dankie.

Devan C - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Devan C

Aangename plekkie vir 'n deurreis.

Bed, en stort was al wat belangrik was vir ons. Dit het alle verwagtinge oortref. Baie skoon en veilig aangename omgewing vir 'n goeie nagrus.

Nicola S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nicola S

Oom Nick is baie vriendelik en ons het baie gerieflik gebly en gemaklik geslaap.

Baie dankie Oom Nick, hy en sy personeel was baie vriendelik en behulpsaam gewees. Ons het dit geniet om daar te bly en sal dit aanbeveel aan ander.

Theunis O - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theunis O

Ideaal vir oorslaap met vriendelikke personeel.

Het lekker gebly.

Tammy M - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tammy M

Lovely place to stay - very central.

My friend and I stayed for 3 nights with a puppy, baby and toddler, which we knew would be a challenge. We had such a lovely time. It's within walking distance from pretty much the entire town, which was great. The staff were lovely too. The only thing I would change would be to install a sink for the dishes, but that's just me. Other than that, everything was amazing!

Joanie V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Joanie V

Baie ruim kamer.

Mooi skoon, baie ruim kamer gehad.

Anonieme gas - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Celia L - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Celia L

Bly weg!

Die aanwysings is onduidelik. Parkering is ver van die eenhede. Daar is geen ontvangs-area nie. Ek moes by die enigste oop deur navraag doen. Dit is die stoepkamer wat as fietswinkel bedryf word. 'n Deurmekaar lessenaar aan die een kant met 'n vuil stukkende bank dien as die kantoor. 'n Jong man het die eienaar (?) gaan roep wat met nog 'n jong swart man uit die donkerte van die huis gekom het. Laasgenoemde het my die kamer gaan wys. Op pad na die kamer is daar nie een stoel of tafel buite wat skoon is of selfs heel nie. 'n Staalhek met slot wat ek agter myself moet toesluit, hondemis op die paadjie na my kamer en dooie plante op die stoep het my alles behalwe welkom laat voel. Dit was 39 grade Celsius in Tulbagh en die kamer het geen kruis-ventilasie nie allermins lugreëling. Die staanwaaier was raserig en glad nie in staat om die kamer af te koel nie. Die badkamer was nie behoorlik skoongemaak nie en daar was oral miere. (Elke keer as mens van die bed af klim "steur" jy die miere en klim hulle op jou!) Daar is nêrens om te sit nie, behalwe op die bed. Dit was werklik een van die onaangenaamste ervarings in 'n baie lang tyd. Die resensies laat my wonder oor die egtheid daarvan.

Carol B - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol B

We were very happy with EpiStay's accommodation.

We loved the enormous room we were given. It was artistically decorated and gave us the kind of accommodation experience we wanted in Tulbagh.

Marius R - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius R

Absolute plesier!

Die vriendelike eienaar het ons sonder moeite opgegradeer na 'n groter kamer. Perseel is netjies en ons verblyf was tops, baie dankie! Ons sal EpiStay altyd aanbeveel.

Tanya D - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya D

Rustige platteland vasgevang!

Ons was in 'n heerlike dubbelkamer met badkamer wat uitloop op rustige binnehof.

Jayne D - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jayne D

Absolutely gorgeous accommodation - will repeat the experience!

Great king size bed, stunning shower, very private and romantic.

Charmain L - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmain L

Charm and location.

EpiStay is in the heart of historic Tulbagh, perfectly located for a stroll down Church Street and easy access to restaurants. The unit was comfortable, the bed superb and the host charming and helpful. We certainly hope to return.

Ali S - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ali S

Dit was awesome!

Die akkommodasie was heerlik, en skoon en ruim en pragtig, en die beddens slaap HEERLIK! Die Gasheer is awesome, en sy personeel baie oulik! Die Hoërskool is oorkant die pad, en ons kon 2 krieketwedstryde kyk om op te maak vir ons afwesigheid by die wêreldbeker! Awesome verblyf wat ek enige tyd met 'n oop gemoed kan aanbeveel!

Stephan B - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan B

Wonderlik!

Ons het 'n wonderlike tyd by EpiStay gehad en sal verseker weer 'n draai maak in Tulbagh in die toekoms.

Mart-marie S - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Mart-marie S

Baie vriendelike ontvangs. Pragtige kamer met goeie kwaliteit beddegoed en meubels.

Pragtige kamer met baie goeie kwaliteit beddegoed en meubels. Verblyf word aanbeveel, dis uit die boonste rakke.

Lood V - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lood V

Baie aangenaam.

Sien die sterre.

Maryke A - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maryke A

Heerlik lekker gebly by EpiStay!

Vriendelike en gasvrye diens. Dit was heerlik om hier te kon oornag! Ons maak beslis weer so!

Alen V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alen V

Baie aangenaam en behulpsaam.

Alles was net reg, van die ontvangs tot die spesiale reëlings met kos en verkoeling. Goeie aanbeveling naby aan wynkelders.

Eddie O - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Eddie O

Drie nagte gebly.

Nic is baie gaaf en vriendelik en jy kry gratis koffie en een gratis ontbyt. Die kamer was baie klein, geen stortgordyn en geen pakplek vir klere. Dit was nie waarde vir geld nie.

Anzelle V - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anzelle V

Baie lekker!

Baie lekker huislike atmosfeer.

Ilze S - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ilze S

Oornag-akkommodasie tydens besoek aan Boland.

Vriendelike ontvangs gehad, maar ongelukkig moes ons hoor die eienaar is uitstedig en ook met vakansie. Ons is nie ingelig dat beurtkrag om 08:00 sou wees nie met die gevolg dat ons met nat hare en sonder ontbyt daar weg is. Dit blyk toe dat dit nie beurtkrag was nie, daar was 'n kortsluiting. Ons was reeds klaar gepak om verder te toer. Straat-af het ons wel ontbyt gekry. Die eienaar daar het ons ingelig dat die betrokke eenheid in Epistay krag deel met 'n aangrensende adres en dat dit 'n algemene probleem is dat die betrokke kamer se krag 'trip'. Dit was nie 'n lekker ervaring nie.

Jan E - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan E

Lekke!

Goeie ervaring, kon al om 12.30 inklok. Moes dadelik stort om 'n troue by te woon, maar die water was nog nie heeltemal warm nie.

Francois H - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois H

Gasheer is vriendelik en hulpvaardig.

Kamer was netjies, skoon en smaakvol gemeubileerd.

Linda B - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Linda B

Baie hulpvaardige gasheer, lieflike ligging in historiese straat.

Het tuisgegaan in die boonste wooneenheid, vol mooi kunswerke en met 'n lekker ontspanningsarea voor die eenheid waar ons kon sit en wyn drink.

Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kerkstraat 8, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa788fa838a37ec7479139eb0db581fcddc7511343ce846a651ea4d4264664f5a851fc97f36860b75631c67885e99ed0a3c66?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 118 5 1 5 8 Church Street Tulbagh 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 11:00 -33.287580964793 19.138682668123

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang