EpiStay
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Kerkstraat 8, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
EpiStay bied galery-tipe verblyf in Tulbagh se beroemde Kerkstraat, met restaurante en museums sommer op die drumpel. EpiStay is die ideale plekkie om te ontspan, jou batterye te herlaai en liggaam en siel te verfris en verkwik.
Daar is 3 suites beskikbaar. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, 'n haardroër, tee- en koffiemaakgeriewe, gratis WiFi, 'n balkon, terras en 'n iPod-koppelstasie.
Elke kamer het ook asemrowende tuin- en berguitsigte en daar is 'n wasgoed- en strykdiens beskikbaar. Ontbyt kan voorsien word op versoek. Ons voorsien ook gratis parkeerplek.
'n Verskeidenheid doendinge is beskikbaar op die perseel of in die omgewing en dit sluit voetslaan, wynproe en besoeke aan kunsgalerye in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Nick Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 123
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Kerkstraat 8, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
- Gaste dink EpiStay het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Kerkstraat 8, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap