Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Erdvark 3950

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Ricardo S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Out of this world experience. We had a magnificent time. Liked the welcome and the venue. The morning was very special, having the animals come to visit us was a splendid experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Myrese
Erdvark 3950
Dear Ricardo, Thank you so much for taking the time to review your stay with us. The staff thoroughly enjoyed hosting you and your family and we are so glad that you got to experience such a wonderful time. This is definitely a happy place and we're glad that the animals came to visit you as well. We are looking forward to welcoming you back.

Sheila Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

It's was a great experience. Good, nice and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neville J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2023

Brilliant. Lady that served us is amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ronel L
1 nag Saam met vriende
4.0
Sep 2024

Nie luukse lodge soos verwag nie. Kamers netjies, kuierplek mooi, baie diere, huis ipv lodge. Deel met gaste wat nie respek het vir natuur of ander gaste nie. Yskas opgevries, geen kroeg of restaurant soos geadverteer nie. Ontbyt was puik. Uitstekend vir 'n groep of gesin wat al 4 kamers bespreek. Slegs braaigeriewe, beperkte kombuis.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ashleigh S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.8
Jan 2023

Nice, but lacking basics. Pool wasn't clean and there were no sugar or tomato sauce. These are basic things a B&B should have. Place is also much smaller than on the photos.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Joanie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Ons het die verblyf by Erdvark 3950 baie geniet. Professionele en vriendelike personeel. Die verblyf was netjies en baie gerieflik. Ons het lekker ontspan! Ons het die verblyf by Erdvark 3950 baie geniet. Professionele en vriendelike personeel. Die verblyf was netjies en baie gerieflik. Ons het lekker ontspan! Kan die verblyf verseker aanbeveel. Die ontbyt was ook 'n wenner.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Gerieflik en netjies. Baie mooi plekkie, kamers is baie mooi en gemaklik. Ontbyt was heerlik! WiFi beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Erdvark 3950 sal ons definitief weer sien. Kamer was baie mooi, maar bietjie beknop. Pragtige groot badkamer. Ons ontbyt was heerlik. Die diens was baie goed en die plek Erdvark 3950 perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liana L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2022

Good. Lovely place. I recommend having a few battery-operated lights when load shedding happens. The geyser in the room we were staying in was not working, we had to go outside each time to get the flame to ignite.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hendriette L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2022

Skoon en netjies met heerlike ontbyt. Skoon en netjies. Die kamer is ietwat klein. Heerlike stort. Linne en handdoeke is van goeie gehalte. Ontbyt was heerlik. Hulle kan dalk net voorsiening maak vir batteryligte gedurende beurtkrag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Myrese Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 46

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R3 700
R3 700 R1 480
per nag (plek vir 2)
Vanaf R3 700
R3 700 R1 480
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erdvarkstraat 3950, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff8d27d170b4caf294500d6b31298a9104dbb787e43366d3f6bd6c5f868668496f980714228379915497f3c155eaf73442b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 700 nouVanaf R1 480 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 3950 Erdvark Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.354446040163 31.799662711639

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang