Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Erdzak Country Venue - On the Farm

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Adélle V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Ons het net oorgeslaap oppad see toe. Die blyplekkie het ons baie beïndruk! Baie goed toegeruste blyplek. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jana G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Baie lekker gebly, baie netjies, alles wat mens nodig het. Ons het baie lekker gebly, baie gasvry en behulpsaam. Sal definitief weer daar gaan bly en vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carine L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2023

Gaan van nou af net daar bly. Die eerste keer dat ek by Erdzak Country Venue - On the Farm oorbly. Ek is geweldig beïndruk met die verblyf en die netheid. 'n Pragtige plek. Diens is puik. Ek sal vir seker in die toekoms weer daar akkommodasie bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Erdzak Country Venue - On the Farm
Wow, baie dankie vir jou mooi komplimente. Julle is altyd weer welkom. Vriendelike groete, Hannelie en almal op Erdzak.

Riaan L
1 nag
5.0
Aug 2023

Baie mooi plek en vriendelike mense. Sal aanbeveel vir enige persoon, elke sent werd. Dankie vir die uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Rustige plaasatmosfeer. Ons het heerlik gebly, baie rustige atmosfeer. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derik D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Baie lekker, gerieflik en stil. Alles wat ons verwag het en meer. Baie gerieflik geleë, baie skoon, mooi en doodstil! WiFi werk baie goed. Alles was perfek en ons het baie lekker gebly! Van begin tot einde net 'n plesier gewees. Sal definitief weer besoek en aanbeveel vir almal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roy S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Restful. A great rest stop for a long distance traveller.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Erdzak Country Venue - On the Farm
I am glad that you could rest at Erdzak Country Venue. We hope to see you again soon. Kind regards, Hannelie

Susan B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2021

Besonders, luuks, bekostigbaar. Ons was verras deur Erdzak! So mooi en gemaklik en skitterskoon. Die bos waar troues gehou word is idillies. Ons hoogste verwagtinge oortref. En baie behulpsame en vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Rustige plaasatmosfeer met alles wat jy nodig het. Die eienaar het ons vriendelik ontvang. Ons kon lekker rondloop en die rustigheid van die plaasatmosfeer geniet. Sal dit ten sterkste aanbeveel, veral vir naweek-wegbreek van besige stadslewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2021

Rustige omgewing. Netjies, vriendelik en 'n baie rustige, stil omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Erdzak Country Venue - On the Farm
Baie dankie vir jul terugvoering, dit word opreg waardeer. Kom asb weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Hannelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R546, Erdzak Country Venue, Standerton, 2430, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALsKPhclECVFbWdwhYsBhbIl3wzODskKYwg6Oxxt16dc6PpfkJ8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 R546 Erdzak Country Venue 2430 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.009616423423 29.248359247844

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang