Erdzak Country Venue - On the Farm
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Hannelie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Adélle V - Mei 2024
Algehele gradering
Ons het net oorgeslaap oppad see toe. Die blyplekkie het ons baie beïndruk!
Jana G - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly, baie netjies, alles wat mens nodig het.
Carine L - Des 2023
Algehele gradering
Gaan van nou af net daar bly.
Erdzak Country Venue - On the Farm se terugvoer
Wow, baie dankie vir jou mooi komplimente. Julle is altyd weer welkom. Vriendelike groete, Hannelie en almal op Erdzak.
Christina V - Sep 2024
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike oorslaap-plekkie vir die naweek.
Riaan L - Aug 2023
Algehele gradering
Baie mooi plek en vriendelike mense.
Cindy D - Jan 2023
Algehele gradering
Rustige plaasatmosfeer.
Derik D - Nov 2022
Algehele gradering
Baie lekker, gerieflik en stil.
Roy S - Mei 2022
Algehele gradering
Restful.
Erdzak Country Venue - On the Farm se terugvoer
I am glad that you could rest at Erdzak Country Venue. We hope to see you again soon.
Kind regards,
Hannelie
Susan B - Jul 2021
Algehele gradering
Besonders, luuks, bekostigbaar.
Frans M - Apr 2021
Algehele gradering
Rustige plaasatmosfeer met alles wat jy nodig het.
Denise D - Mrt 2021
Algehele gradering
Rustige omgewing.
Erdzak Country Venue - On the Farm se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoering, dit word opreg waardeer. Kom asb weer.
Njabulo N - Des 2020
Algehele gradering
So enjoyable and comfortable.
Erdzak Country Venue - On the Farm se terugvoer
Thank you so much, I really appreciate it.
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R546, Erdzak Country Venue, Standerton, 2430, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang