Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Erdzak Country Venue - On the Farm

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Maryna D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Ongelooflik lekker. Ongelooflik lekker gebly, lekker ruim en alles wat jy nodig het. Bed slaap lekker, stort is heerlik, lekker stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neil W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Rus en vrede vir die siel. Verblyf skoon en netjies. Hannelie het ons te woord gestaan met 'n versoek op baie kort kennisgewing. Ons bespreek definitief weer volgende keer. Dankie vir baie lekker en gemaklike geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adélle V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Ons het net oorgeslaap oppad see toe. Die blyplekkie het ons baie beïndruk! Baie goed toegeruste blyplek. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jana G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Baie lekker gebly, baie netjies, alles wat mens nodig het. Ons het baie lekker gebly, baie gasvry en behulpsaam. Sal definitief weer daar gaan bly en vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christina V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Dit was 'n wonderlike oorslaap-plekkie vir die naweek. Ons het heerlik gebly, selfs met die vreeslike koue! Rustige plaas en geen geraas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Carine L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2023

Gaan van nou af net daar bly. Die eerste keer dat ek by Erdzak Country Venue - On the Farm oorbly. Ek is geweldig beïndruk met die verblyf en die netheid. 'n Pragtige plek. Diens is puik. Ek sal vir seker in die toekoms weer daar akkommodasie bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Erdzak Country Venue - On the Farm
Wow, baie dankie vir jou mooi komplimente. Julle is altyd weer welkom. Vriendelike groete, Hannelie en almal op Erdzak.

Riaan L
1 nag
5.0
Aug 2023

Baie mooi plek en vriendelike mense. Sal aanbeveel vir enige persoon, elke sent werd. Dankie vir die uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Rustige plaasatmosfeer. Ons het heerlik gebly, baie rustige atmosfeer. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derik D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Baie lekker, gerieflik en stil. Alles wat ons verwag het en meer. Baie gerieflik geleë, baie skoon, mooi en doodstil! WiFi werk baie goed. Alles was perfek en ons het baie lekker gebly! Van begin tot einde net 'n plesier gewees. Sal definitief weer besoek en aanbeveel vir almal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roy S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Restful. A great rest stop for a long distance traveller.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Erdzak Country Venue - On the Farm
I am glad that you could rest at Erdzak Country Venue. We hope to see you again soon. Kind regards, Hannelie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Hannelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R546, Erdzak Country Venue, Standerton, 2430, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALsKPhclECVFbWdwhYsBhbIl3wzODskKYwg6Oxxt16dc6PpfkJ8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 R546 Erdzak Country Venue 2430 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.009616423423 29.248359247844

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang