Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Erf 3

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-weg 3, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Vanaf R12 506 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Erf 3 het slaapplek vir 12 gaste in 'n huis in Arniston op die strandfront.

Die ruim dubbelverdiepinghuis het lieflike see-uitsigte en bied 6 kamers wat die gebruik van 4 badkamers deel. Van die 6 slaapkamers is 5 kamers ingerig met dubbelbeddens, en 1 van die kamers het 2 enkelbeddens. Daar is 3 kamers met 'n en suite-badkamer, en die ander kamers deel die gebruik van 'n badkamer.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, en maaltye kan by die etenstafels geniet word. 'n Nespresso-koffiemasjien word voorsien, maar gaste moet hul eie koffiekapsules saambring. Gaste kan in die 3 sitkamers ontspan, en 'n TV met DStv is beskikbaar. Die huis het ook 2 knus kaggels om voor te ontspan, op koue dae.

Die leefarea maak oop op 'n lieflike, sonnige patio en buitebraaigeriewe is beskikbaar vir gaste se gebruik. Die huis het 'n omheinde erf. Erf 3 is toegerus met 'n alarmstelsel met gewapende reaksie. Neem asseblief kennis dat dele van die huis via trappe bereik word.

Arniston bied verskeie restaurante, lieflike strande, bergfiets- en staproetes, visvanggeleenthede, walviskyk asook duik tussen die wrakke wat aan die kus gevind word. Gaste kan ook die spa by die Arniston Hotel en die Waenhuiskransgrot besoek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 12 Aantal kamers: 6 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Bad, Toilet
Badkamer 4

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Cornel Geverifieer

Eiendomme 56

Resensies 159

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Beach-weg 3, Arniston, 7280, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R12 506
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R12 506
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-weg 3, Arniston, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e9e96d2aee1ca26d1ff06245d93c128fa4636ec00275b3d152c84b007b3cb0d4c9e133acf1ba0e7d061bf42383b93150f56?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R12 506 per nag (plek vir 12) 3 Beach Road Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.666673 20.231545

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang