Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Erf 473 Fisherhaven

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Karen M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Kan nie wag om terug te gaan nie. Ons het 'n hartlike verwelkoming gekry deur die gasvrou. Dit het gevoel of ons ou vriende was wat weer ontmoet. Toe kom sê die 4 voet kinders hallo. Dit het gevoel of ek by my huis is. Ons uitsig oor die tuin na die berg was 'n bonus. Als is skoon en huislik. Ek wou nie weggaan nie. Ontbyt is voortreflik en vullend. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Erf 473 Fisherhaven
Baie dankie vir jul positiewe opmerkings.

Doris J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Heerlik. Baie lekker gebly. Die kombuis kort werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisa B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Fantasies, meer as wat ons verwag het. Beeldskone uitsig. Die erf is wonderlik vir klein kinders, groot en groen. Fantasiese tyd gehad, baie vriendelike gasvrou. Plek is netjies en skoom. Alles wat jy nodig gehad het vir naweek wegbreek. Fantastiese bad. Omgewing rustig en mense baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Erf 473 Fisherhaven
Baie dankie vir jul positiewe resensie.

Paul T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2024

Very relaxing. Quiet. Family enjoyed their stay. Will come again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Cameron K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Ons moes vir 'n naweek skole rugby gaan kyk het op hermanus en het ingeboek by fisherhven 473. Die dame wat ons ontvang het, was baie vriendelik en uiters aangenaam. Sy het uit haar pad gegaan om ons tydjie daar baie gerieflik te maak. Ek sal beslis ander reisigers aanbeveel om hier in te boek. Ons was baie beïndruk met die rustige atmosfeer, mooie skone natuur ruimte om ons. Baie dankie, Ria, ons sal beslis weer 'n draai loop by jou gastehuis. Ons het 'n baie lekker tydjie gehad by fisherhaven 473 en ons sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Erf 473 Fisherhaven
Baie dankie vir jou positiewe opmerkings.

Ariska D
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2023

Die kuier was lekker en gesellig gewees. Ons kon almal in die gebied beitjie afskakel en rus. Die tannie is baie vriendelik en behulpsaam. 'n Mens het niks meer nodig as die plekkie met sy rustigheid nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ria
Erf 473 Fisherhaven
Dankie vir jou positiewe opmerkings.

Anonieme gas
Kort verblyf
3.0
Des 2023

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Roxanne A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Lovely stay and friendly host. The owner/host has a very friendly, motherly persona. She provided us with load-shedding lamps and the full schedules. Had a lovely stay at Fisherhaven.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2021

Cool and quiet place The owner is very friendly, her place is neat and hygienic. She offered us braai stand nd charcoal. All DStv channels available. Safety measures in so much that I could leave my grandchildren sleeping for the morning jog.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Erf 473 Fisherhaven
Thanks for all the positive remarks.

Karen B
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Jun 2021

OK See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flying Dutchman-weg 74, Fisherhaven, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd0079ae2b1b785a0f4112295c998266a8e58a73db4f6ca5e76bfea39addcee1485f5612b015d9b2e1c76ecd5dd060eb90c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 4 mense 20 5 1 5 74 Flying Dutchman Way Fisherhaven 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.361093137946 19.128328373016

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang