Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Erf 473 Fisherhaven

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flying Dutchman-weg 74, Fisherhaven, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Erf 473 Fisherhaven is in die stil Fisherhaven geleë en bied gerieflik gemeubileerde verblyf.

Die Selfsorgwoonstel het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, asook 'n stapelbed in die leefarea. 'n TV met DStv is ook beskikbaar. Die eenheid het ook 'n bad en 'n stort. Die kombuisie is toegerus vir selfsorg en tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien. Hierdie kamer kyk uit oor die tuin en Kogelberg. Gaste het toegang tot braaigeriewe.

Fisherhaven is gerieflik geleë vir 'n uitstappie na die Overberg en Overstrand. Verskeie restaurante, winkelsentrums, strande, reservate en wynplase naby.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Karen M
Gesin met tieners
5.0
Kan nie wag om terug te gaan nie. Ons het 'n hartlike verwelkoming gekry deur die gasvrou. Dit het gevoel of ons ou vriende was wat weer ontmoet. Toe ...
Sien meer
Sep 2024
Doris J
Saam met vriende
5.0
Heerlik. Baie lekker gebly. Die kombuis kort werk.
Des 2023
Lisa B
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasies, meer as wat ons verwag het. Beeldskone uitsig. Die erf is wonderlik vir klein kinders, groot en groen. Fantasiese tyd gehad, baie vriendeli...
Sien meer
Aug 2023
Cameron K
Gesin met tieners
5.0
Ons moes vir 'n naweek skole rugby gaan kyk het op hermanus en het ingeboek by fisherhven 473. Die dame wat ons ontvang het, was baie vriendelik en u...
Sien meer
Apr 2023
Paul T
Gesin met klein kinders
4.6
Very relaxing. Quiet. Family enjoyed their stay. Will come again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Flying Dutchman-weg 74, Fisherhaven, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Erf 473 Fisherhaven het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flying Dutchman-weg 74, Fisherhaven, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd0079ae2b1b785a0f4112295c998266a8e58a73db4f6ca5e76bfea39addcee1485f5612b015d9b2e1c76ecd5dd060eb90c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 4 mense 20 5 1 5 74 Flying Dutchman Way Fisherhaven 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.361093137946 19.128328373016

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang