Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Erika27

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 85 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Sonika P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Perfekte oornag stop. Sal vir seker weer van hierdie mooie plek gebruik maak. Baie lekker gebly! Met vriendelikheid verwelkom en baie bederf met heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lucas
Erika27
Baie baie dankie Sonika vir jou wonderlike kommentaar! Ons waardeer jou belewenis van ons akkommodasie geweldig baie! Ons het ook lekker saam met julle gekuier - sien uit na julle volgende besoek! Lucas en Anna

Linda R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Our stay was way above fantastic. Hope to be back again soon. Our stay was way above fantastic. Very comfortable, very clean, the owners were such wonderful people. Nothing was too much trouble. We had a super time there and will do our best to go back there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen V
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Heerlik met pragtige uitsig. Baie aangename gashere en 'n heerlike ontbyt bederf. Sal dit hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

One of the most pleasant overnight stays we have had the pleasure of experiencing. A very pleasant stay and with such a magic couple that host this B&B accommodation. The hosts were so friendly, and it was a pure joy to meet this lovely couple and stay in this unique venue on our travel from Port Elizabeth to Cape Town. This was honestly a gem, so all our thanks to the hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicoleen T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Luukse kamer met pragtige uitsig! Ons het heerlik gebly, wens ons kon langer bly. Die gasheer en gasvrou doen baie moeite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Lekker gebly en uiters gasvry. Heerlik gebly, baie netjies en skoon. Ontbyt was fenomenaal. Lucas en Anna was uitstekende gashere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annetjie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Thank you so much for the owner Lucas and his wife Anna. The stay was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lucas
Erika27
Thank you Annetjie for your kind review - we look forward to hosting you again sometime in the future! Kind regards, Lucas and Anna.

Rudie T
1 nag
5.0
Okt 2023

Dit was 'n vinnige oorbly - te kort om 'n ware indruk te maak. Daar is tog 2 waarnemings: 1. Daar is nie binnegordyne aan die seekant nie. Van die ander gaste moet daar verbyloop, en 'n mens kyk maar onwillekeurig in as die gordyne oop is. 2. Die badkamerglas aan die 'shaft' se kant moet verkieslik riffelglas wees. Soos dit tans is, sal my wederhelfte en dogter nie gemaklik in die badkamer wees nie. Dankie. Groete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lucas
Erika27
Beste Rudie Baie dankie vir jou opbouende kommentaar! Ons gaan aandag daaraan gee ! Beste wense Lucas en Anna

Enid V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Baie vriendelike gasheer en gasvrou (Lucas en Anna) wat ons baie tuis laat voel het! Ons het baie lekker gekuier. Anna was kreatief met haar ontbyt opsies en het ons baie spesiaal laat voel. Lucas het ons tuis laat voel met sy geselsies by die etenstafel. Beide het idees gegee van areas wat ons kon besoek wat die besoek aan die area lekker en interessant gemaak het. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lucas
Erika27
Baie dankie Enid vir jou vriendelike kommentaar! Ons waardeer dit besonder en hoop om julle eendag weer hier te kan ontvang. Met ons beste wense vir julle, Lucas en Anna.

Human N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Vriendelike diens met netjiese kamers en mooi uitsig. Sal beslis Erika27 aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lucas
Erika27
Baie dankie vir hierdie mooi kommentaar. Julle is meer as welkom by Erika27. Lucas en Anna

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lucas Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 85

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 125
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 125
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erika-weg 27, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe755848176133d22a18e483c2c34b99ec4d0baedfb46e7545e01ec1c623513430b7be897f0c2e2ec837a01419c90d642f12a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 125 per nag (plek vir 2) 85 5 1 5 27 Erika Road Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.20112 22.029927

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang