Erika27
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Lucas Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 85
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Sonika P - Sep 2024
Algehele gradering
Perfekte oornag stop. Sal vir seker weer van hierdie mooie plek gebruik maak.
Erika27 se terugvoer
Baie baie dankie Sonika vir jou wonderlike kommentaar! Ons waardeer jou belewenis van ons akkommodasie geweldig baie!
Ons het ook lekker saam met julle gekuier - sien uit na julle volgende besoek!
Lucas en Anna
Linda R - Sep 2024
Algehele gradering
Our stay was way above fantastic. Hope to be back again soon.
Karen V - Aug 2024
Algehele gradering
Heerlik met pragtige uitsig.
Kevin R - Jul 2024
Algehele gradering
One of the most pleasant overnight stays we have had the pleasure of experiencing.
Nicoleen T - Mei 2024
Algehele gradering
Luukse kamer met pragtige uitsig!
Rudi B - Sep 2024
Algehele gradering
Lekker gebly en uiters gasvry.
Annetjie D - Apr 2024
Algehele gradering
Thank you so much for the owner Lucas and his wife Anna.
Erika27 se terugvoer
Thank you Annetjie for your kind review - we look forward to hosting you again sometime in the future! Kind regards, Lucas and Anna.
Rudie T - Okt 2023
Algehele gradering
Dit was 'n vinnige oorbly - te kort om 'n ware indruk te maak.
Erika27 se terugvoer
Beste Rudie
Baie dankie vir jou opbouende kommentaar!
Ons gaan aandag daaraan gee !
Beste wense
Lucas en Anna
Enid V - Sep 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike gasheer en gasvrou (Lucas en Anna) wat ons baie tuis laat voel het!
Erika27 se terugvoer
Baie dankie Enid vir jou vriendelike kommentaar! Ons waardeer dit besonder en hoop om julle eendag weer hier te kan ontvang. Met ons beste wense vir julle, Lucas en Anna.
Human N - Jun 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens met netjiese kamers en mooi uitsig.
Erika27 se terugvoer
Baie dankie vir hierdie mooi kommentaar. Julle is meer as welkom by Erika27. Lucas en Anna
Paul V - Apr 2023
Algehele gradering
Puik akkommodasie, skoon, netjies. Mooi uitsig oor die baai. Stilte en rustigheid.
Erika27 se terugvoer
Thank you Paul, for this wonderful review. Hope to see you again as guests sometime in the future. With our best wishes. Lucas and Anna
Cj V - Apr 2023
Algehele gradering
Rustig met 'n pragtige uitsig.
Erika27 se terugvoer
Baie dankie CJ vir hierdie pragtige review. Ons het julle verblyf hier ook baie geniet en hoop om julle weer hier te kan ontvang.
Met ons beste wense
Lucas en Anna
Enricko L - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlik gebly. Lekker ruim kamer en die kamer was elke dag skoongemaak.
Erika27 se terugvoer
Baie dankie Enricko, vir hierdie baie mooi kommentaar.
Ons het lekker saam met sulke lekker gaste soos julle gekuier.
Kom gerus weer.
Lucas en Anna
Wendy T - Mrt 2023
Algehele gradering
Vriendelik, gemaklik en net lekker.
Erika27 se terugvoer
Baie dankie Rean en Wendy vir julle lekker besoek en die kuier. Ons geniet julle elke keer en vreeslik dankie vir julle lojale ondersteuning.
Met net ons beste wense.
Lucas en Anna
Kobus L - Mrt 2023
Algehele gradering
Gerieflike en genotvolle oornag in 'n tjoepstil area met mooie see en natuur uitsigte.
Lees meerErika27 se terugvoer
Baie dankie Kobus vir jou uitgebreide Review - ons waardeer jou kommentaar geweldig baie.
Hoop om jou weer hier met 'n volgende sakebesoek te kan ontvang.
Baie voorspoed vir jou.
Lucas en Anna
Jacoba F - Feb 2023
Algehele gradering
Het dit baie geniet.
Erika27 se terugvoer
Baie dankie Jacoba vir hierdie mooi kommentaar. Ons sien daarna uit om julle weer hier te ontvang.
Ons mooiste wense net vir julle.
Lucas en Anna
Hester D - Jan 2023
Algehele gradering
Alles by die gastehuis is wow!
Erika27 se terugvoer
Baie dankie Hester, vir die pragtige kommentaar. Dit was wonderlik om julle as gaste hier te hê.
Mag dit goed gaan met julle en ons hoop om julle weer as gaste hier te kan hê.
Lucas en Anna,
Rene W - Feb 2023
Algehele gradering
Excellent quality-price room at an excellent location.
Erika27 se terugvoer
Thank you very much, Rene, for your very kind comments which are sincerely appreciated.
Hope to have you here again as guests one day.
With our warmest regards,
Lucas and Anna
Maleshane R - Des 2022
Algehele gradering
Five star service, food and reception.
Megan B - Des 2022
Algehele gradering
Lovely view and very neat guest room.
Johanette J - Des 2022
Algehele gradering
Ons het lekker gebly. Kamer en badkamer is gerieflik en uitsig en voëllewe is ongelooflik.
Louis G - Des 2022
Algehele gradering
Short visit to Mossel Bay and stayed over at Erika27.
Graeme M - Des 2022
Algehele gradering
Great hospitality from Lucas and Anna who made sure everything was perfect.
Basil H - Nov 2022
Algehele gradering
It was a most delightful place and the host and hostess were most helpful.
Leana S - Nov 2022
Algehele gradering
Arriveer as vreemdelinge en vertrek as vriende.
Erika27 se terugvoer
Baie dankie Leana vir jou baie mooi kommentaar. Ons het lekker saam met jou gekuier en hoop dat ons jou weer hier by ons sal kan huisves.
Met net ons beste wense.
Lucas en Anna
Anton D - Okt 2022
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Erika27 se terugvoer
Baie dankie Anton vir hierdie wonderlike kommentaar. Ons is baie bly dat julle dit so geniet het en ons hoop om julle weer hier by ons te kan ontvang.
Met ons mooiste wense vir die feesgety en die nuwejaar.
Lucas en Anna
Bettie S - Okt 2022
Algehele gradering
Uistekende diens, ontbyt en slaapplek.
Erika27 se terugvoer
Baie dankie Bettie vir julle ondersteuning. Dit was lekker om julle hier te kon huisves en ons sien uit na 'n volgende besoek hier by Erika27.
Met net ons mooiste wense
Lucas en Anna
Amy E - Okt 2022
Algehele gradering
We had such a nice stay, we will for sure come and make a visit there again when we are in Mossel Bay again.
Lees meerErika27 se terugvoer
Thank you Amy for your wonderful comments. We have enjoyed you as model guests and also enjoyed spoiling you with a special breakfast.
Our doors will always be open to you. We look forward to seeing you again next year.
With our warmest regards
Lucas and Anna
Karin B - Okt 2022
Algehele gradering
Een woord, heerlik.
Erika27 se terugvoer
Baie dankie Karin vir die pragtige kommentaar van jou ouers wat ons deur jou ontvang het. Ons het hulle ook baie geniet en dit was lekker om hulle te bederf! Ons hoop om hulle weer hier te kan ontvang dalk ook nog saam met julle.
Met net ons mooiste wense ook aan jou ouers.
Lucas en Anna
Greg M - Aug 2022
Algehele gradering
A very pleasant surprise.
Erika27 se terugvoer
Dear Greg,
Thank you so much for your wonderful and kind comments.
We also enjoyed having you as very special and considerate guests staying with us. Thank you for the great conversation we had over breakfast and the time you spent with us.
Hoping to see you again in the near future and our best wishes to you.
With warm regards,
Lucas and Anna
Hein V - Mei 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Erika27 se terugvoer
Baie, baie dankie Hein vir hierdie pragtige evaluering. Hierdie was vir ons 'n wonderlike tyd om julle te kon ondersteun met Hein se herstel! Baie vinnige beterskap wens ons jou toe Hein!
Met ons beste wense,
Lucas en Anna
Don R - Mei 2022
Algehele gradering
All and much more than we could have asked for.
Erika27 se terugvoer
Thank you Don, for a wonderful visit which we will remember fondly as a very special one. Many blessings on the sterling work you are doing for those in need. With our very best wishes, Lucas and Anna.
Jaco C - Mei 2022
Algehele gradering
Juweel in Danabaai met wonderlike eienaars, Lukas en Ann.
Erika27 se terugvoer
Baie dankie Jaco vir hierdie pragtige terugvoer. Ons het so lekker saam met julle gebly en baie dankie vir die spesiale gaste wat jullle was. Ons allerbeste wense vergesel julle.
Lucas en Anna.
Jp L - Apr 2022
Algehele gradering
Pragtige see uitsig. Kameer binne en buite baie netjies. Ontbyt heerlik. Gasvry. Waarde vir geld.
Erika27 se terugvoer
Baie dankie JP, vir jou baie gewaardeerde kommentaar. Julle is meer as welkom by ons in die toekoms en ons hoop om julle weer binnekort te sien.
Lucas en Anna.
Andre N - Apr 2022
Algehele gradering
Oom Lucas en tannie Anna is baie gasvry en vriendelik, ontbyt onverbeterlik, kamers is stylvol en silwerskoon.
Erika27 se terugvoer
Baie dankie Andre, vir hierdie baie mooi kommentaar. Ons het julle besoek baie geniet en het lekker met julle gesels. Kom bly gerus weer hier by ons - ons deure staan altyd vir julle oop.
Lucas en Anna.
Soria V - Apr 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Erika27 se terugvoer
Baie dankie Soria vir hierdie baie mooi beoordeling! Dit word opreg waardeer. Ons het lekker saam met julle gekuier en het die gesels met julle baie geniet. Ons sien uit na 'n volgende besoek en wens julle net die beste vir die toekoms.
Lucas en Anna
Joan B - Apr 2022
Algehele gradering
Very hospitable hosts. Everything perfect. Thank you.
Erika27 se terugvoer
Thank you Joan for this wonderful evaluation. This is sincerely appreciated! We share a lot with you from the past and the single day you stayed with us was really too short to finish our conversations ! We wish you just all of the best and hope that we will again have the opportunity to host you at Erika27.
With kind regards
Antoinette L - Mrt 2022
Algehele gradering
Die beste 2 gashere ooit, hul het hul uitstekend van hul taak gekwyt.
Erika27 se terugvoer
Baie dankie Antoinette vir hierdie pragtige kommentaar in oorvloed! Ons het lekker saam met julle gekuier en ook die tyd saam met julle ander twee gaste baie geniet! Baie groete ook aan hulle. Hoop om julle weer spoedig hier te kan ontvang.
Met ons mooiste wense
Francois V - Apr 2022
Algehele gradering
Pragtige en veilige verblyf. Goeie ligging.
Erika27 se terugvoer
Baie dankie Francois vir julle mooi kommentaar! Julle was model gaste en ons wens julle alles van die beste toe met die twee klein vierbeen kinders wat julle hier kom haal het,
Georgin K - Apr 2022
Algehele gradering
Dit was baie stil, rustig en ons was behandel soos konings.
Erika27 se terugvoer
Baie dankie Georgin vir hierdie mooi kommentaar. Ons het dit geniet om julle bietjie te bederf!
Met ons beste wense
Wendy T - Mrt 2022
Algehele gradering
Pragtige uitsig, lekker kos en wonderlike gashere!
Erika27 se terugvoer
Baie dankie Wendy vir jou pragtige kommentaar! Dit was lekker om julle vir 'n tweede keer hier te kan ontvang. Ons hoop dat julle gereelde besoekers hier kan word. Tot 'n volgende keer met net ons beste wense.
Anton V - Mrt 2022
Algehele gradering
Erika27 is hoogs aantebeveel.
Erika27 se terugvoer
Baie dankie Anton en Hilda vir julle mooi kommentaar! Ons het julle as wonderlike gaste baie geniet ! Hoop werklik dat ons julle as gaste weer hier sal kan huisves . Net ons beste wense vergesel julle vir die toekoms.
Lucas en Anna
Liz B - Mrt 2022
Algehele gradering
Lucas and Anna are the most welcoming hosts!
Erika27 se terugvoer
Thank you Liz for your very kind comments. We also enjoyed you staying with us! Would love having you back in the future !
With kind regards
Lucas and Anna
Coenraad P - Mrt 2022
Algehele gradering
At a loss of words!
Erika27 se terugvoer
Baie dankie Coenraad vir hierdie spesiale kommentaar! Dit was baie lekker om julle hier te huisves en ons hoop dat ons weer by 'n volgende geleentheid julle sal kan ontvang !
Met ons allerbeste wense
Martha V - Mrt 2022
Algehele gradering
Ons het die verblyf uitermate geniet.
Erika27 se terugvoer
Baie dankie Martha vir hierdie spesiale kommentaar! Groot waardering daarvoor! Ons het baie lekker ook saam met julle as gawe gaste gekuier. Ons huis staan altyd vir julle oop!
Met ons mooiste wense,
Lucas en Anna
Wendy T - Feb 2022
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang. Kamer was baie mooi en die beste uitsig.
Erika27 se terugvoer
Baie baie dankie Wendy!
Dit was lekker gewees om julle as baie gawe gaste by ons te kon ontvang ! Ons sal julle graag weer hier wou sien !
Met ons mooiste wense
Lucas en Anna
Rex H - Jan 2022
Algehele gradering
Overnight stay between Cape Town and Port Elizabeth.
Erika27 se terugvoer
Thank you very much Rex, for your lovely comments. We also really enjoyed being your hosts and would hope to have you back here again as guests. We wish you just the best for the future.
Regards,
Lucas and Anna.
Fred H - Jan 2022
Algehele gradering
One of the most beautiful, modern, spacious rooms I have had the privilige in staying over at.
Erika27 se terugvoer
Thank you Fred for you very kind comments. It was just a pleasure to pack you some sandwiches for the road back. Hope to see you again for a next stay !
With our kindest regards
Lucas and Anna
Jané C - Jan 2022
Algehele gradering
Rustigheid, Netjies en lekker.
Erika27 se terugvoer
Baie dankie Jane vir jou mooi kommentaar! Ons was bly om julle hier as gaste te kon ontvang!
Met goeie wense
Lucas en Anna
Danie (d) J - Jan 2022
Algehele gradering
Uitstekend, netjies en skoon.
Erika27 se terugvoer
Baie dankie Danie vir jou mooi kommentaar! Ons het julle as gawe gaste baie geniet en hoop dat ons julle spoedig weer hier kan verwelkom !
Met ons goeie wense
Lucad en Anna
Tracey B - Okt 2022
Algehele gradering
Pleasant and peaceful.
Erika27 se terugvoer
Thank you for your kind response. We agree with you about the convenience to have a bar fridge in each room, this is high on our priority list for the budget of the next season. We enjoyed you staying with us and hope to see you again in the near future.
With kind regards,
Lucas and Anna
Pierre J - Mrt 2022
Algehele gradering
Uitstaande en uitstekend!
Erika27 se terugvoer
Baie dankie Pierre vir hierdie mooi kommentaar en ook dat julle die ontbyt saam met julle gaste so geniet het! Ons hoop dat ons julle weer eendag hier by ons sal kan huisves.
Met ons beste wense
Jaydlinn W - Sep 2022
Algehele gradering
Kuier was baie relaxing gewees.
Erika27 se terugvoer
Baie dankie Jadlinn vir jou pragtige kommentaar. Dit was lekker gewees om julle as gaste hier te huisves. Maak gerus weer 'n draai hier by ons al is dit net vir 'n koppie koffie.
Met ons beste wense vir julle,
Lucas en Anna
P Wärnich L - Jul 2022
Algehele gradering
Very pleasant. Neat and tidy. Great service. Lucas and Anna are very hospitable.
Erika27 se terugvoer
Baie dankie Warnich vir hierdie pragtige aanslag. Ons hoop om julle weer binnekort hier by ons te sien.
Met ons beste wense
Lucas en Anna
Natasha G - Mrt 2022
Algehele gradering
Het so lekker gekuier daar. Oom Lucas en Tannie Anna is so ongelooflik vriendelik. Dis verskriklik netjies. Sou nog n aand wou bly. Die ontbyt was bitterlik lekker gewees. Sal definitief weer daar gaan bly.
Erika27 se terugvoer
Baie dankie Natasha vir hierdie pragtige kommentaar! Ons het ook julle as model gaste baie geniet. Julle kan gerus weer hier by ons kom bly - ons deure staan vir julle oop.
John S - Jan 2022
Algehele gradering
Excellent, however the owner should consider a bar fridge for each room.
Erika27 se terugvoer
Baie dankie John vir julle gewaardeerde kommentaar. Ons verstaan die voorstel oor die aparte yskassies en gaan die kwessie binne die volgende kapitaal begroting oorweeg!
Thea M - Des 2021
Algehele gradering
'n Heerlike verblyf.
Erika27 se terugvoer
Baie dankie Thea vir julle mooi kommentaar! Ons sien uit om julle weer hier te kan verwelkom !
Ons mooiste wense vergesel julle!
Lucas en Anna
Casper B - Nov 2021
Algehele gradering
Uitstekende plek sal beslis aanbeveel.
Erika27 se terugvoer
Baie dankie Casper dat julle by Erika27 oorgeslaap het! Julle was baie gawe gaste en ons het lekker saam met julle gekuier. Ons sien uit daarna om julle weer by ons te huisves en wens julle net die mooiste toe vir die 2022 jaar !!
Lucas en Anna
Jakkie V - Nov 2021
Algehele gradering
Netjies en vriendelike bederfies.
Erika27 se terugvoer
Baie dankie Jakkie vir die pragtige kommentaar. Julle was gawe gaste en ons sal julle enige tyd weer hier by ons wil verwelkom.
Met net ons beste wense vir julle.
Lucas en Anna
Koos C - Okt 2021
Algehele gradering
Absoluut uitmuntend.
Erika27 se terugvoer
Baie dankie Koos vir hierdie wonderlike kommentaar. Julle was gawe en gemaklike gaste en dit was vir ons baie lekker om julle by ons te huisves. Hoop ons sien julle weer binnekort.
Met net ons beste wense,
Lucas en Anna
Riaan K - Okt 2021
Algehele gradering
Home away from home
Erika27 se terugvoer
Baie dankie Riaan vir julle wonderlike kommentaar! Ons het julle verblyf baie geniet en hoop dat ons julle weer kan huisves. Met net ons beste wense vir julle!
Lucas en Anna
Chris S - Sep 2021
Algehele gradering
Great.
Erika27 se terugvoer
Baie dankie Chris, vir julle pragtige kommentaar. Julle was modelgaste en ons het die kuier saam met julle baie geniet. Ons mooiste wense vir julle en ons hoop dat ons julle weer erens in die toekoms hier by ons sal kan ontvang.
Sareen H - Sep 2021
Algehele gradering
Ongelooflik lekker!
Erika27 se terugvoer
Baie dankie Sareen vir julle wonderlike kommentaar! Dit word so baie waardeer. Ons het heerlik saam met julle gekuier. Baie dankie vir die baie lekker gaste wat julle was! Ons deure staan altyd vir julle oop en ons sien uit na julle volgende besoek!
Met net ons beste wense
Lucas en Anna
Marlene M - Aug 2021
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Erika27 se terugvoer
Baie dankie vir julle wonderlike kommentaar Marlene.
Ons het dit geniet om saam met julle te kuier en ons sal julle enige tyd graag weer as gaste by ons wil ontvang.
Met ons beste wense
Lucas en Anna
Mattie W - Aug 2021
Algehele gradering
Brilliant.
Erika27 se terugvoer
Dear Mattie,
Thank you so much for the wonderful review.
We also enjoyed you as guests staying with us.
We look forward to being your host soon.
With our best wishes.
Lucas and Anna
Amelia H - Aug 2021
Algehele gradering
Fantasties
Erika27 se terugvoer
Beste Amelia
Baie dankie vir hierdie pragtige kommentaar wat ons baie waardeer! Dit was baie lekker om julle as gaste te huisves! Kom bly gerus weer hier as julle in ons kontrei kom!
Met vriendelike groete
Lucas en Anna
Nina J - Aug 2021
Algehele gradering
Heerlike sussies-en-ma wegbreek
Erika27 se terugvoer
Baie dankie Nina vir hierdie mooi kommentaar. Dit was ook vir ons lekker om na julle as gesin om te sien. Julle was lekker kuiermense. Ons deure is altyd vir julle oop.
Met ons beste wense,
Lucas en Anna
Lenette M - Jul 2021
Algehele gradering
Super lekker gekuier!
Erika27 se terugvoer
Baie dankie Lenette vir hierdie pragtige kommentaar! Dis so 'n riem onder ons hart om te hoor hoe lekker julle dit ervaar het - was net so lekker vir ons gewees!
Julle is vir altyd baie welkom by Erika27!
Lucas en Anna
Stephanie B - Jun 2021
Algehele gradering
Gasvrye diens
Erika27 se terugvoer
Baie dankie! Ons het julle besoek baie geniet en ons sal graag weer julle by ons in die toekoms wil huisves!
Met net ons beste wense
Lucas en Anna
Marietjie S - Jun 2021
Algehele gradering
Wonderlike en vriendelike mense wat jou so tuis laat voel.
Erika27 se terugvoer
Beste Marietjie
Baie dankie vir jou baie mooi kommentaar wat ons werklik waardeer! Julle was wonderlike gaste en dit was baie lekker om julle hier te kon ontvang en met julle te gesels! Hoop daar is weer 'n kans in die toekoms om julle te kan bederf!
Vriendelike groete
Lucas en Anna
Leriche V - Jun 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik
Erika27 se terugvoer
Baie dankie Leriche vir jou aanbeveling wat ons so baie waardeer. Dis so lekker om gaste hier te kry wat dit so by ons geniet het. Ons hoop dat ons julle weer in die toekoms hier sal kan ontvang. Met ons beste wense,
Lucas en Anna
Rozanne T - Jun 2021
Algehele gradering
Geen woorde kan beskryf nie!
Erika27 se terugvoer
Baie baie dankie vir hierdie wonderlike kommentaar! Dit was ons voorreg om julle as gaste hier te kon huisves! Ons huis staan altyd vir julle oop!
Met ons beste wense
Lucas en Anna
Jannewiv M - Mei 2021
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam gewees.
Erika27 se terugvoer
Baie dankie Jannewiv vir die lekker kuier hier by ons. Ons sien uit om julle weer te kan ontvang. Met net ons mooiste wense. Lucas en Anna
Hannelie G - Mei 2021
Algehele gradering
Uitstekende diens by Erika27, dis 'n moet vir almal.
Lees meerErika27 se terugvoer
Baie dankie Hannelie vir jou baie gewaardeerde aanbeveling. Julle was wonderlike gaste en dit was lekker om julle te bederf. Net ons beste wense vir julle.
Lucas en Anna
Erika V - Apr 2021
Algehele gradering
Die lekkerste verblyf ooit!
Erika27 se terugvoer
Baie, baie dankie, Erika vir hierdie wonderlike kommentaar! Ons het jou verblyf hier baie geniet, in die besonder die lekker gesels met jou. As jy weer in hierdie omgewing kom, kom drink gerus koffie en dan kan ons weer bietjie kuier!
Met net ons beste wense,
Lucas en Anna
Christelle V - Mrt 2021
Algehele gradering
Wonderful stay. Excellent hospitality.
Erika27 se terugvoer
Baie dankie Christelle vir julle wonderlike kommentaar! Dit was baie lekker gewees om julle as gaste te kon kry en ons sien uit om julle weer erens in die toekoms te kan ontvang!
Baie voorspoed en geluk vir die res van die jaar!
Lucas en Anna
Johan D - Jan 2021
Algehele gradering
Pragtige, netjiese bekostigbare verblyf.
Erika27 se terugvoer
Baie dankie Vicky, vir julle baie spesiale kommentaar. Julle was baie lekker gaste en ons het ook lekker gekuier. Julle is meer as welkom en ons ontvang julle met graagte.
Lucas en Anna.
Sandra M - Jan 2021
Algehele gradering
Ontspanning.
Erika27 se terugvoer
Baie dankie Sandra vir julle gewaardeerde kommentaar. Ons het dit baie geniet om julle famielie by ons te huisves. Baie voorspoed vir 2021 vir julle. Lucas en Anna
Karel D - Des 2021
Algehele gradering
Very clean, well equipped. Great hospitality. Excellent experience.
Erika27 se terugvoer
Baie dankie Karel, vir julle mooi kommentaar. Julle was lekker gaste en ons het die kuier saam met julle baie geniet. Ons mooiste wense vir julle en ons hoop dat ons julle weer erens in die toekoms hier by ons sal kan ontvang.
Lucas en Anna.
Johan K - Okt 2021
Algehele gradering
Fabulous stay at Erika27.
Erika27 se terugvoer
Baie dankie Johan en Wendy vir julle pragtige kommentaar! Julle was modelgaste en ons het die kuier saam met julle baie geniet! Ons mooiste wense vir julle en ons hoop dat ons julle weer erens in die toekoms hier by ons sal kan ontvang.
Johann T - Apr 2021
Algehele gradering
The overall service and the facilities were simply phenomenal!
Lees meerErika27 se terugvoer
Dear Johann,
Your very kind comments which relate to the essence of what we are trying to do at Erika27, are greatly valued. In the difficult times, we are experiencing at present, it is comments such as these that just keep us from losing hope and encourage us to continue providing a service that will be appreciated by our valued guests. You were model guests indeed and we have also really enjoyed your stay with us and the wonderful conversations we had after breakfast. Hope to see you again soon and special greetings to Sheeba.
With our warmest regards,
Lucas and Anna.
Johan V - Des 2020
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier by Erika27. Sal dit definitief aanbeveel.
Lees meerErika27 se terugvoer
Baie dankie Johan vir julle kommentaar. Dit word baie waardeer. Dit was ook vir ons 'n groot plesier om julle by ons te huisves en ons sien uit daarna om julle weer hier te sien. 'n Baie mooi 2021 word vir julle toegewens. Lucas en Anna
Elbé N - Des 2020
Algehele gradering
Great location, amazing views, friendly hosts.
Erika27 se terugvoer
Baie dankie Elbe vir julle mooi kommentaar. Kom maak gerus weer 'n draai by ons wanneer julle hier weer aandoen.
Met ons mooiste wense. Lucas en Anna
Stephen C - Sep 2020
Algehele gradering
Goeie akkommodasie.
Erika27 se terugvoer
Baie dankie vir die goeie kommentaar. Ons het julle kort verblyf geniet en hoop om julle weer binnekort te sien.
Met ons beste wense
Lucas
John P - Mrt 2020
Algehele gradering
Skoon, vriendelik, perfek.
Erika27 se terugvoer
Baie dankie John, vir jou baie positiewe kommentaar. Hoop julle hou lekker vakansie in julle see-huis.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erika-weg 27, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang