Erika27
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erika-weg 27, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
- Vanaf R1 125 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Erika27 is 'n B&B in die prentjiemooi Danabaai, net 'n paar kilometer van Mosselbaai af. Dié gastehuis is die ideale basis om die Tuinroete te verken.
Verblyf is beskikbaar in 2 kamers wat individueel versier is. Elke ruim kamer het 'n en suite-badkamer, tee- en koffiemaakgeriewe en ander geriewe. Die kamers is op die grondverdieping en lei na 'n stoep wat 'n uitsig oor die area en die see het.
'n Heerlike ontbyt, gratis WiFi en veilige parkeerplek agter afstandbeheerde hekke word voorsien.
Erika27 is net 1 km van die strand. 10 km van die Pinnacle Point Gholfbaan en 12 km van Mosselbaai af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Lucas Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 90
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Erika-weg 27, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
- Gaste dink Erika27 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Danabaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erika-weg 27, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang