Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Erin 5

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Alwyna H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Alles is luuks, nuut en skoon. Beter ligging gaan jy nerens kry. Foutlose plek! Baie lekker! Droomvakansie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunette F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Fantastiese uitsig, baie goeie ligging, het heerlik gebly. Ons het heerlik gebly. Alles wat mens nodig het, voel baie veilig, het 'n baie mooi uitsig, sien dolfyne en seeleeus. Kan dit regtig aanbeveel, voel veilig en is goed geleë, naby alles!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria K
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Feb 2024

Die eenheid kort 'n bietjie opknapping. Die ligging was wonderlik en veilig. Stoof kort skoonmaak, was taai. TV in slaapkamer werk nie. Afstandbeheer se batterye was pap. Hoofslaapkamer se matras is deurgeslaap.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Arno G
Kort verblyf
3.2
Des 2023

Rus en stilte ontspanne. Dankie vir alles. Ons het dit geniet: die see, son, lekker staproetes en uitsig. Die klein goed wil weer kom volgende jaar.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Elzaan F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2022

Dit was baie aangenaam. Die view van die plek was baie nice en dit is loop afstand van als af winkels en water even.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elma V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2022

Wonderlike uitsig! Uitstekende ligging. Baie veilig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Belinda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2022

Fantasties. Ons was aangenaam verras oor hoe naby Erin 5 die see is. Die uitsig en weer was fantasties en die woonstel self is netjies en baie gerieflik. Ons sal definitief weer Erin 5 bespreek vir ons volgende vakansie in Mosselbaai.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Soné O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Des 2017

Goed ingerigte 3 slaapkamer seefrontwoonstel met ongelooflike uitsig oor see. Fantastiese diens vanaf Nico van Point Village self catering ontvang. Woonstel is puik geleë en het ongelooflike see-uitsig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Point Geverifieer

Eiendomme 49

Resensies 158

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R2 035
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 035
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Beach- en Beacon Wharf-straat, Erin 5, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe73e120e3d77a16c24a05276a152ff9abbf704db63c55ab64e4bb72313cf208ad290897a72173234de7c67210d5e56e6115?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 035 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 Corner of Beach and Beacon Wharf Street 5 Erin 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.182864086351 22.156515121505

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang