Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Erin 5

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Point Geverifieer

Eiendomme 50

Resensies 158

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 8 resensies vir Erin 5
Netheid
3.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.0/5
Alwyna H - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyna H

Alles is luuks, nuut en skoon. Beter ligging gaan jy nerens kry. Foutlose plek!

Baie lekker! Droomvakansie!

Sunette F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunette F

Fantastiese uitsig, baie goeie ligging, het heerlik gebly.

Ons het heerlik gebly. Alles wat mens nodig het, voel baie veilig, het 'n baie mooi uitsig, sien dolfyne en seeleeus. Kan dit regtig aanbeveel, voel veilig en is goed geleë, naby alles!

Ria K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ria K

Die eenheid kort 'n bietjie opknapping.

Die ligging was wonderlik en veilig. Stoof kort skoonmaak, was taai. TV in slaapkamer werk nie. Afstandbeheer se batterye was pap. Hoofslaapkamer se matras is deurgeslaap.

Arno G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Arno G

Rus en stilte ontspanne.

Dankie vir alles. Ons het dit geniet: die see, son, lekker staproetes en uitsig. Die klein goed wil weer kom volgende jaar.

Elzaan F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzaan F

Dit was baie aangenaam.

Die view van die plek was baie nice en dit is loop afstand van als af winkels en water even.

Elma V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elma V

Wonderlike uitsig!

Uitstekende ligging. Baie veilig.

Belinda B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Belinda B

Fantasties.

Ons was aangenaam verras oor hoe naby Erin 5 die see is. Die uitsig en weer was fantasties en die woonstel self is netjies en baie gerieflik. Ons sal definitief weer Erin 5 bespreek vir ons volgende vakansie in Mosselbaai.

Soné O - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Soné O

Goed ingerigte 3 slaapkamer seefrontwoonstel met ongelooflike uitsig oor see.

Fantastiese diens vanaf Nico van Point Village self catering ontvang. Woonstel is puik geleë en het ongelooflike see-uitsig.

Vanaf
Vanaf R2 035
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 035
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Beach- en Beacon Wharf-straat, Erin 5, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe73e120e3d77a16c24a05276a152ff9abbf704db63c55ab64e4bb72313cf208ad290897a72173234de7c67210d5e56e6115?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 035 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 Corner of Beach and Beacon Wharf Street 5 Erin 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.182864086351 22.156515121505

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang