Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Erin 5

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Beach- en Beacon Wharf-straat, Erin 5, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 035 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Erin 5 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Mosselbaai, Wes-Kaap, met asemrowende uitsigte oor die see. Perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, naby 'n verskeidenheid aksies.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers wat 'n stort of bad met 'n wasbak en toilet het. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede en derde slaapkamer toegerus is met twee enkelbeddens.

Die kombuis en sitarea is oopplan, en die kombuis bevat geriewe soos 'n yskas-vrieskas en mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof asook 'n wasmasjien, skottelgoedwasser en oorgenoeg ingeboude kaste om breekware en eetgerei te stoor, met ander toestelle ingesluit.

Die sitkamer het gemaklike sitplekreëlings, met 'n TV met 'n DVD-speler en volledige DStv-kyk. Van die sitkamer af lei ook groot skuifdeure, wat oopmaak na 'n patio met 'n ingeboude braai, met uitsigte oor die see.

Veilige parkeerplek is beskikbaar vir een voertuig, en Erin 5 is naby restaurante en winkels, en vele ander besienswaardighede en doendinge binne die Tuinroete.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 8 resensies vir Erin 5
Netheid
3.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Point Geverifieer

Eiendomme 49

Resensies 158

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Hoek van Beach- en Beacon Wharf-straat, Erin 5, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Erin 5 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 035
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 035
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Beach- en Beacon Wharf-straat, Erin 5, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe73e120e3d77a16c24a05276a152ff9abbf704db63c55ab64e4bb72313cf208ad290897a72173234de7c67210d5e56e6115?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 035 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 Corner of Beach and Beacon Wharf Street 5 Erin 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.182864086351 22.156515121505

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang