Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Erin Guest House and B&B

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jackie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 14 resensies vir Erin Guest House and B&B
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Gys B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gys B

Uitstekende verblyf teen baie billike tarief.

Ons het baie lekker geslaap by Erin Guest House. Die gasvryheid van die gasheer was uitstekend en ons het dadelik tuis gevoel. Die ontbyt was uit die boonste rakke. Ons sou graag nog langer wou bly en sal beslis weer terugkom.

Johannes B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes B

Netjies en skoon. Vriendelik.

Lekker oornag op pad na die Drakensberg.

Gerhard N - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard N

Baie lekker gewees, vriendelike ontvangs met goeie diens.

Die verblyf is baie sentraal en is gerieflik om vanaf te ry na enige gedeelte van die Drakensberge. Sal gerus weer besoek.

Jan N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan N

Pragtige plekkie. Ideale oornag vir die reis verder.

Die gasvrou, Jackie, het ons dadelik tuis laat voel. Plekkie is goed ingerig en netjies en skoon. Heerlike ontbyt geniet. Sal beslis aanbeveel.

Belmare S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belmare S

Perfekte oornagstop

Dit was die perfekte oornagstop vir ons gewees - maar ek dink dit sal selfs lekker wees om 'n paar dae daar te bly.

Louwrens O - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louwrens O

Baie gasvry. Mooi. Netjies. Professionele benadering met gemak.

Baie aangename oornagverblyf en ek vermoed ook vir langer danksy Erin.

Delete D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Delete D

Rustig, aangenaam.

Gasvrye en vriendelike gasvrou. Pragtige plek. Heerlik gerus en ontspan. Beslis aan te beveel.

Stanley G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stanley G

A pleasant and quiet stay.

Jackie Schmidt and family were always at hand to help and even advised about places of dining in the area. I enjoyed the country ambience of Erin Guest House and B&B. The place is ideal for morning and afternoon jogging. I enjoyed taking home the fresh produce from the well-looked after vegetable garden. Security is perfect. In-room entertainment met my all expectations. Always great breakfast with smiles.

De Clercq M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
De Clercq M

Absoluut fantasties en waarde vir geld

Jackie en Louis is 'n uitsonderlike gasvrou en gasheer. Ons wat van die die platteland af kom het die vreeslik geniet. Die verblyf was bitter netjies met alles en meer wat mens voor kan vra. Die ontbyt die volgende oggend was verskriklik lekker met vars vrugte en 'n volle English breakfast ingesluit in die prys. Ek sal dit beslis aanbeveel vir enigeiemand.

Kobus T - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus T

Vriendelikheid en gasvryheid

Ons kuier be Erin gastehuis was baie gerieflik en ons is baie vriendelik ontvang. Die ontbyt was uit die boonste rakke.

Helena N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena N

Diens uitstaande. Ons gaan definitief weer daarheen.

Baie gasvry. Binne afstand van toeriste aantreklikhede. Kos baie kleurvol en lekker. Rustig en baie netjies.

Raymond D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond D

Very hospitable hosts.

Clean rooms and we booked one evening which was very good.

Klaas D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klaas D

The best stay we had in SA.

Thanks to Jackie we had a lovely time here in the cottage. She gave us lots of tips. The breakfast and diners she makes are delicious. The cottage was great. A luxury bathroom, bedroom, living and kitchen.

Erin Guest House and B&B se terugvoer

Thank you,

We enjoyed having you stay with us.

Regards
Jackie



Erin Guest House and B&B
Jock V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jock V

Interessant en werklik great.

Louis en Jackie is baie aangename mense en ons het ons verblyf by hulle terdeë geniet. Sal definitief weer daar oorslaap.

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R74, Erin-rylaan, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApbqRD8RVcu5GvPsQ19TzICSfdMVRCeIKp3MQBLepGpHHGGUWh8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 R74 Erin Drive 3350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -28.732850996984 29.348108992729

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang