Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Erin Guest House and B&B

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gys B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Uitstekende verblyf teen baie billike tarief. Ons het baie lekker geslaap by Erin Guest House. Die gasvryheid van die gasheer was uitstekend en ons het dadelik tuis gevoel. Die ontbyt was uit die boonste rakke. Ons sou graag nog langer wou bly en sal beslis weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes B
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Netjies en skoon. Vriendelik. Lekker oornag op pad na die Drakensberg.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerhard N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2023

Baie lekker gewees, vriendelike ontvangs met goeie diens. Die verblyf is baie sentraal en is gerieflik om vanaf te ry na enige gedeelte van die Drakensberge. Sal gerus weer besoek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jan N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Pragtige plekkie. Ideale oornag vir die reis verder. Die gasvrou, Jackie, het ons dadelik tuis laat voel. Plekkie is goed ingerig en netjies en skoon. Heerlike ontbyt geniet. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belmare S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Perfekte oornagstop Dit was die perfekte oornagstop vir ons gewees - maar ek dink dit sal selfs lekker wees om 'n paar dae daar te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louwrens O
1 nag Saam met vriende
4.0
Apr 2021

Baie gasvry. Mooi. Netjies. Professionele benadering met gemak. Baie aangename oornagverblyf en ek vermoed ook vir langer danksy Erin.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Delete D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2021

Rustig, aangenaam. Gasvrye en vriendelike gasvrou. Pragtige plek. Heerlik gerus en ontspan. Beslis aan te beveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Stanley G
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Des 2020

A pleasant and quiet stay. Jackie Schmidt and family were always at hand to help and even advised about places of dining in the area. I enjoyed the country ambience of Erin Guest House and B&B. The place is ideal for morning and afternoon jogging. I enjoyed taking home the fresh produce from the well-looked after vegetable garden. Security is perfect. In-room entertainment met my all expectations. Always great breakfast with smiles.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

De Clercq M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2020

Absoluut fantasties en waarde vir geld Jackie en Louis is 'n uitsonderlike gasvrou en gasheer. Ons wat van die die platteland af kom het die vreeslik geniet. Die verblyf was bitter netjies met alles en meer wat mens voor kan vra. Die ontbyt die volgende oggend was verskriklik lekker met vars vrugte en 'n volle English breakfast ingesluit in die prys. Ek sal dit beslis aanbeveel vir enigeiemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus T
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2020

Vriendelikheid en gasvryheid Ons kuier be Erin gastehuis was baie gerieflik en ons is baie vriendelik ontvang. Die ontbyt was uit die boonste rakke.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jackie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R74, Erin-rylaan, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApbqRD8RVcu5GvPsQ19TzICSfdMVRCeIKp3MQBLepGpHHGGUWh8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 R74 Erin Drive 3350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -28.732850996984 29.348108992729

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang