Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

African Sky Hotels - Ermelo Inn

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

Frans Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 2 resensies vir African Sky Hotels - Ermelo Inn
Netheid
3.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
2.5/5
Mike E - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mike E

Bevredigend.

Gerieflik, netjies en skoon; asook vriendelike, doeltreffende ontvangs en goeie diens. Sou net 'n groter verskeidenheid van 'drank' en beter bediening daarvan verwag in 'n 3 ster hotel.

Juan M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Juan M

Sal nie weer daar bly nie.

Teluergesteld met die kamers se netheid. Krane was vol merke. Die glase wat gebruik word by tandeborsels was vuil en daar was geel kol in die houer. Daar was 'n toiletrol onder die kussing. Dan was die ontbytkos koud. Vir R1600 verwag mens baie meer.

Vanaf R2 125
R2 125 R1 594
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 125
R2 125 R1 594
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 320 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Kerk- en Fourie-straat, Ermelo, 2350, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79b0cd0bdb8c95084b3aece6d5526c53b095edcf6d04c8308d3753319acac7d801e966c3e7c54af615af3c188dccd1be2d82?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 125 nouVanaf R1 594 per nag, vir 2 mense 2 5 1 4 Corner of Kerk and Fourie Street Ermelo 2350 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.515666918419 29.982883641759

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang