African Sky Hotels - Ermelo Inn
- Kapasiteit: 320 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Kerk- en Fourie-straat, Ermelo, 2350, Mpumalanga
- Vanaf R2 125 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
African Sky Hotels - Ermelo Inn is 'n lieflike hotel in die hartjie van Ermelo in die suidelike gedeelte van Mpumalanga wat gesien word as die poort na Swaziland.
Hierdie hotel bied verblyf in King Leisure-kamers, Suites, Twin Double-kamers en dubbelkamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Skoon, wit linne en badhanddoeke word voorsien. Geriewe in die kamer sluit 'n haardroër, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV, lessenaar en gratis WiFi in. Die Suites het ook aparte sitareas.
Gaste het toegang tot 'n groot swembaddek met sonstoele. Die hotel het ook 'n kroeg op die perseel, sowel as konferensiegeriewe en 'n restaurant op die perseel wat a la carte- en buffet-aandetes, sowel as 'n volledige Engelse ontbyt bedien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.4/5
Frans Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Hoek van Kerk- en Fourie-straat, Ermelo, 2350, Mpumalanga
- Gaste dink African Sky Hotels - Ermelo Inn het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 320 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Kerk- en Fourie-straat, Ermelo, 2350, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering: