Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Erusno

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Theo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 67 resensies vir Erusno
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Mark R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark R

Fantasties.

Waarde vir geld. Het die rustigheid geniet. Aletta was baie behulpsaam. Voorwaar 'n lekker plek om te gaan rus en te ontspan.

Kevin L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin L

Unbelievable.

I will do it again, soon.

Johan M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan M

Netjiese plekkie.

Positief: lekker toesluitmotorhuis. Volle DStv-pakket. Negatief: Die foto's weerspieël nie dat die ekstra kamer 'n dubbel bunk bed het nie. Baie moeilik vir bejaardes. Geen lampe, kerse of gas vir gebruik tydens loadshedding nie. Geen bederfies soos koffie, tee en suiker nie. Ons reis baie en 99,9% van huisies het daardie bederfies. Miskien net kyk daarna. Verder geen klagtes.

Sherylene F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sherylene F

Erusno is 'n baie rustige, veilige en netjiese plekkie. Naweek was awesome.

Sal Erusno aanbeveel as vakansieverblyf.

Eric S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eric S

Good value for the price we paid.

Plumbing was abysmal. Toilet valve leaked, tap for washing machine was broken. Hot water was fed to shower by an electric pump so we were unable to shower during load shedding. Water pressure painfully low. Took forever to fill the sink. Hot tap on bath was broken.

Charl K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charl K

Lekker gekuier.

Heerlik gekuier, die plekkie kort net bietjie opknap, verf dak en mure, skoonmaak buite om.

Percival P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Percival P

Heerlik.

Die area is rustig. Die rondloperkatte mag 'n probleem is.

Gert K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert K

Was koud, maar lekker.

Dankie. Die plek was netjies en toepaslik vir ons gebruik.

Vyoniver M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vyoniver M

Fantasties en rustig.

Rustigheid vir jou siel.

Gareth J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gareth J

Lekker.

Baie netjies! Hier plekkie het voldoen aan ons behoeftes. Hierdie plekkie is goed vir die siel. As jy wil wegkom uit die stad, stel ek voor Erusno.

Samantha A - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha A

Huis weg van jou huis, gerieflik, huislik en baie netjies.

Aletta het ons goed ontvang. Alles wat jy nodig het is daar, die elektriese komberse was die toppunt teen die koue. Baie gerieflik en waarde vir jou geld.

Piet T - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet T

Ruim en gerieflike slaap- en kuierplek.

Ons was beïndruk met die beskikbare ruimte in die eenheid. Die vier van ons kon ons gerieflik tuismaak. Een badkamer is 'n uitdaging om 4 mense te hanteer wanneer tyd 'n rol speel. Die beskikbaarheid van die motorhuis is 'n bonus en laat mens veilig voel omtrent jou voertuig. Die kombuis is goed toegerus met 'n ordentlike grootte yskas-vrieskas. Die braaigeriewe is uitstekend. WiFi behoort geïstalleer te word.

Brandon M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Brandon M

Was baie aangenaam.

Sal net sleutels aan die buite deure vooerstel, want as kriminele by die motorhuis in kom is die deure oop.

Marius M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius M

Ja dit was baie lekker. Net ons mense wat van Gauteng af kom is nie gewoond aan plekke wat oopstaan nie, meer gewoond aan komplekse, maar veiligheid was nie 'n probleem nie.

As ons kyk na die Kaap oor die algemeen is die paaie in 'n baie goeie toestand. Verstaan Lambertsbaai is 'n klein dorpie, maar kan dalk aandag gee aan paaie. Die trouvenue wat my kinders gebruik het is uitstekend.

Ivor M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ivor M

Good.

It was our second visit and it was lovely.

Hermi D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Hermi D

Erusno bied gemaklike slaapplek op jou reis.

Die huis is baie basies. Die kamers is klein, maar die beddegoed is skoon. Dit is jammer dat die plek nie basiese dinge het soos toiletpapier nie en hulp bied met beurtkrag nie. Geen kerskandelare of lampe word voorsien nie. Die TV het nie gewerk nie. Geen vooraf inligting dat jy jou eie kaart moet samneem nie. Geen WiFi. Komminikasie oor die sleutel en toegang asook meer inligting was ook baie beperk. Erusno beskik oor die potensiaal om 'n meer gewilde oornagplek te wees. Kan egter nie vergelyk word met ander selfsorgeenhede nie.

Teresa O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa O

Weskus roete - blomme.

Sou graag net nader aan see moes wees. En ons was 4 volwasseses, nie in toekoms bunk bed vir volwassene, bietjie ongemaklik geslaap.

Dawie G - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie G

Baie Rustig

'n Lekker plekkie om weg te breek van 'n mens se gejaagte lewe in die Kaap. Sal beslis weer by Erusno bespreek.

Gary V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary V

Good value for money, well located.

Enjoyed our stay, only complaints are the fridge freezer section was over iced and we could not use the bottom tray, secondly the cutlery was not clean so we washed all the cutlery. Other than that most enjoyable stay.

Mershlynn K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mershlynn K

Baie lekker gesellig.

Die huis was mooi, intiem en netjies. Het alles wat jy nodig het.

Nelmarie F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nelmarie F

Pleasant. Very clean and comfortable.

This is very nice for a couple with children. The one bathroom make it difficult when there is more than two adults.

Elmari R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmari R

Baie lekker gebly. Die muurproppe is min en dis 'n uitdaging om 'n prop naby aan 'n spieël te kry om hare droog te blaas.

Ek het reeds na die muurproppe verwys.

John F - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John F

Netjiese, gerieflike huis.

Huis is ruim en sal maklik 'n gesin huisves. Beddegoed was skoon en netjies en die huis is toegerus met die nodige. Enigste kritiek is met betrekking tot die ligging langs 'n redelike besige pad. Die akkommodasie was egter deur en deur waarde vir geld.

Ivor M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ivor M

Comfortable.

It was pleasant and nice.

Waldo B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Waldo B

Baie lekker gekuier. Erusno is 'n lieflike plek. Sal dit beslis aanbeveel.

Die plek is baie skoon, netjies en het alles wat mens nodig het vir 'n lekker wegbreek.

Jackie W - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie W

Die verblyf was netjies en skoon en ons het goeie en vriendelike diens van Aletta gekry.

Sal Erusno aanbeveel en ook weer daar gaan bly. Dankie Aletta, jy was puik!

Wiehan L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wiehan L

Uitstekend.

Ons was 'n gesin, 2 kinders. Dorp en omliggende dorpe is vriendelik en rustig. Lekker vakansiebestemming.

Anli-mari E - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anli-mari E

Heel netjies en goed geplaas in dorp. Dit was rustig en stil. Perfek vir 'n naweek weg.

Die huis is perfek vir 'n familie of vriende wat weg wil kom vir die naweek. Goeie liggende area en baie stil. Ons was vir 'n naweek in die dorp vir 'n troue en dit was perfek vir wat ons gesoek het. Ons het die Saterdag net geen water gehad omdat n pyp gebars het in die dorp. Ek sou dit waardeer het dat die eienaars dalk net 'n boodskap gestuur het voor ons self moes vra wat aangaan omdat ons besig was om reg te maak vir die troue. Klein dingetjies maak 'n verskil op 'n groter noot. 'n Klein ander ding was die slaapkamer se mure wat vuil was, dit lyk of goggas dood geslaan was teen 'n muur en nooit skoon gemaak was nie.

Christo S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christo S

Slegs een nag geslaap, maar die gasvryheid was puik.

Die ligging en koste het ons goed gepas vir ons blommekyk.

Marliza M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marliza M

See-mooi.

Ons is opgradeer aangesien Erusno opknappings ondergaan het. Mooiste see-uitsig. Amper op die rotse. Lekker bederf. Dankie.

Joey O - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey O

Baie netjies.

Lekker gebly met alles wat ons nodig gehad het.

Marilyn N - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilyn N

Well placed and walking distance from everything.

I just loved the small, comfortable house with basically all the comfort one need.

Cara R - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cara R

Die perfekte huisie.

Ons het ons verblyf hier baie geniet. Die huisie het alles wat jy nodig het met 'n lekker leefarea en kombuis. Aletta is ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Ek sal vir seker Erusno aanbeveel vir enigiemand wat tyd wil spandeer in Lambertsbaai.

Anso M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anso M

Lieflike huis.

Baie aangename verblyf. Die ligging is reg langs die hoofpad wat die verkeer tussen Clanwilliam en Lambertsbaai hanteer. Die advertensie gee die indruk dat dit 'n huis op sy eie is, maar dis deel van 'n 4 huis kompleks in 'n singel. Ons bure oorkant (50 m van ons voordeur) het heelnag deur gekuier en geraas. Dis ook glad nie naby die strand nie. Ek sou sê die huis is in die bo dorp geleë.

Stefanus Johannes S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Stefanus Johannes S

Gerieflik, skoon netjies en veilig.

Gerieflike, skoon en netjiese erblyf teen hoofstraat, maar dit pla nie veel nie aangesien die dorpie stil en rustig is.

Francois M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois M

Basies en funksioneel.

Funksionele vakansiehuisie vir kort oorbly.

Anonieme gas - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Thirza J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Thirza J

Goed genoeg vir 'n een oornagaand.

Daar is braaigeriewe binne, maar jy ruik dit binne die huis al het ons dit nie gebruik nie.

Venetia S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venetia S

Heerlik.

Baie gerieflik en netjies. Heerlik gebly. Sal beslis weer terugkom.

Adriaan K - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan K

Baie lekker gebly.

Het baie lekker gebly by Erusno. Plek was mooi skoon. Baie lekker braaikamer. Al die nodige geriewe was daar. Sal dit beslis aanbeveel.

Maureen N - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen N

Goeie waarde vir geld, goed toegerus en netjies.

Mooi skoon en goed toegerus. Loopafstand van alles af en vriendelike, goeie diens van gasvrou/agent. Baie billike prys en goeie waarde. Sal beslis aanbeveel.

Louise Jacobs J - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise Jacobs J

Stunning.

Very nice place, well kept nice and clean. There was everything we wanted. Bonus that we could take our little dog with. Nice big yard. Nice indoor braai.

Michelle E - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle E

Ek en my familie en verloofde het oorgeslaap by Erusno nadat ons 'n troue op Lambertsbaai bygewoon het.

'n Goed ingerigte en gesellige vakansie huis! Baie skoon en netjies! Die dekor pas alles mooi bymekaar en daar is selfs 'n garage vir veiligheid en ook 'n lekker binnenshuise braaiplek waar mens 'n snoek kan braai. Erusno is geleë in 'n rustige deel van Lambertsbaai. Sal gerus Erusno aanbeveel vir enige iemand wie in Lambertsbaai oornag.

Alida D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida D

Baie lekker.

Baie netjiese oornaghuisie vir 'n gesin.

Monica H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Monica H

Baie lekker en rustig.

Die plekkie was baie skoon en netjies. 'n Elektriese braaipan kan aanbeveel word. Die binnebraai-area was baie knus. Ons het heerlik op die stoep gekuier. Die beddegoed was netjies en skoon.

Maxwell B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maxwell B

Fantalla!

Absoluut stunning. Alles was net wow. Erusno is definitief 'n ideale plekkie om weg te breek van alles af. Dienste was puik.

Francois M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Francois M

Net een nag oorgbly met die gedagte om die dorp 'n bietjie te verken.

'n Baie netjiese oornagplek. Dis baie goed toegerus met 'n heerlike binnebraai. Die houers wat bedoel was vir koffie, tee ens. was leeg. Dit, saam met 'n bietjie beskuit, laat 'n mens altyd baie welkom en tuis voel, en dit kan nie vir die eienaar veel kos nie.

Willem S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S

Verblyf baie aangenaam.

Huis baie ruim en goed toegerus met lekker binnebraai en toesluitmotorhuis.

Riekie D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie D

Die beste plek om te bly in Lamberts Bay.

Baie lekker gebly. Skoon, baie ruimte en 'n netjiese plek om te bly.

Danie J - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie J

Uitstekend. Skoon en is ons baie vriendelik verwelkom.

Ons is baie goed ontvang. Die blyplek is keurig gemeubileer en skoon. Pragtige tuin. Baie ontspanne atmosfeer. Sal enige tyd weer daar oorbly.

Elizma D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma D

Baie lekker.

Great plek gewees, baie geniet, sal aanbeveel.

Claude V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claude V

Oooo! Te lekker.

Dis 'n lekker 'cozy' plekkie en ek het 'n wonderlike verblyf gehad en natuurlik heerlik gerus sonder steurnisse. Ek sal almal wat ek kan saam wil neem om net die plekkie te geniet.

Agnes M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Agnes M

Lieflik.

Pragtig,veilig en rustig. Naby strand. Dankie Aletta vir insette. Hoogs aanbeveel.

Darryl V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darryl V

Lekker rustig.

Sal weer daar gaan bly in die toekoms.

Dirk V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V

Baie, baie nice.

Baie geniet. Die agent was baie vriendelik en hulpvaardig. Toe sy gekontak is om oop te sluit, was sy baie gou daar.

Quinton D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Quinton D

My huis weg van die huis.

Wat 'n besonderse plek, 'n alles in een pakket. Rustig en salig, ek was volkome ontspanne hier. Dit was bloot 'n miniatuur weergawe van my eie huis, alles wat ek nodig gehad het was daar en meer. Alles is skoon en netjies, en onderhoudend. Daar is absoluut niks wat ek verkeerd kan sê van die plek nie, die salige kuier kamer, die gerieflike TV kamer vir daardie "leeg-lê" dae, en rus vir jou siel ten opsigte van veiligheid met die toesluit-motorhuis, wat 'n groot voertuig kan akkommodeer. Ek kom kuier gou weer, my hart was swaar toe ek huiswaarts gaan, en moes afstand neem van die Weskus-juweel.

Bernice K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice K

Lekker gebly.

Lekker gebly en sal weer daar oorslaap wanneer in Lambertsbaai.

Magriet M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet M

'n Baie goed toegeruste eenheid.

Die plek was verrassend ruimer as wat ons verwag het. 'n Ideale plek vir 'n langer verblyf. Die kombuis is baie goed toegerus. Daar is 'n braai-vertrek. Wat verwarrend was, was dat die naam "Erusno" nie op die eenheid verskyn nie en het ons 'n paar draai gery voordat ons besef het ons is by die regte plek.

Erika V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erika V

Skoon en netjies. Naby aan restaurante, inkopiesentrum en Malgaseiland.

Baie gerieflike huisie met alles wat nodig is. Toesluitmotorhuis. Ek en my seun het heerlik gebly. Baie dankie Aletta!

Rennie M - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rennie M

Heerlik rustig en van alle gemak voorsien.

Ons het baie lekker gekuier. Sal beslis weer kom.

Deon J - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deon J

Dit was eenvoudig net great.

My diens ervaring en ook die algehele verblyf was eenvoudig net super! Baie dankie, gaan beslis volgende keer weer daar bly!

Campbell M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Campbell M

Baie netjies, skoon, en goed ingerig.

Lieflike blyplek met lekker braaikamer en naby aan alles.

Cyril E - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cyril E

Gemaklik

Huis gemaklik en vriendelik. Toaster het nie gewerk nie. Geen broodmes. Al toilet papier was 'n halfgebruikte rol. Toe ons dit met die opsigter bespreek het word ons vertel dat net een toiletrol voorsien word. Dit behoort minstens 'n vol rol te wees.

Martin E - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martin E

Very comfortable, neat, clean, tidy and pretty central. Good security and lock up garage.

We enjoyed our stay and accomplished our mission to photograph the Gannetts.

Hester N - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hester N

Wonderlik en rustig. Daar was alles wat ek nodig gehad het!

Ek sal hierdie pragtige, netjiese plek enige tyd aanbeveel. As ek nie nou so ver weg van Lambertsbaai was nie, sou ek bittergraag sommer 'n paar maande daar wou bly! Baie dankie aan die eienaar wat letterlik aan alles gedink het!

Jan N - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan N

Netjiese plekkkie met toesluitmotorhuis.

Dankie vir jou vriendelikheid Aletta. Ons het heerlik oornag.

Jacques V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jacques V

Baie aangenaam.

Baie netjies en sal weer terug kom.

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 36, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQyMWQ4YjRiLTE5NTEtNGNmNC04OTZkLTJmZGE2ZDllNDQwOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 5 mense 67 5 1 5 36 Main Road Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.093304424599 18.311097836377

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang