Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Erusno

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Mark R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Fantasties. Waarde vir geld. Het die rustigheid geniet. Aletta was baie behulpsaam. Voorwaar 'n lekker plek om te gaan rus en te ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Unbelievable. I will do it again, soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Sep 2023

Netjiese plekkie. Positief: lekker toesluitmotorhuis. Volle DStv-pakket. Negatief: Die foto's weerspieël nie dat die ekstra kamer 'n dubbel bunk bed het nie. Baie moeilik vir bejaardes. Geen lampe, kerse of gas vir gebruik tydens loadshedding nie. Geen bederfies soos koffie, tee en suiker nie. Ons reis baie en 99,9% van huisies het daardie bederfies. Miskien net kyk daarna. Verder geen klagtes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Sherylene F
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Feb 2023

Erusno is 'n baie rustige, veilige en netjiese plekkie. Naweek was awesome. Sal Erusno aanbeveel as vakansieverblyf.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Eric S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2023

Good value for the price we paid. Plumbing was abysmal. Toilet valve leaked, tap for washing machine was broken. Hot water was fed to shower by an electric pump so we were unable to shower during load shedding. Water pressure painfully low. Took forever to fill the sink. Hot tap on bath was broken.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Charl K
Lang verblyf
3.8
Mrt 2024

Lekker gekuier. Heerlik gekuier, die plekkie kort net bietjie opknap, verf dak en mure, skoonmaak buite om.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Percival P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2023

Heerlik. Die area is rustig. Die rondloperkatte mag 'n probleem is.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gert K
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Was koud, maar lekker. Dankie. Die plek was netjies en toepaslik vir ons gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vyoniver M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2022

Fantasties en rustig. Rustigheid vir jou siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gareth J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2022

Lekker. Baie netjies! Hier plekkie het voldoen aan ons behoeftes. Hierdie plekkie is goed vir die siel. As jy wil wegkom uit die stad, stel ek voor Erusno.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Theo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 36, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQyMWQ4YjRiLTE5NTEtNGNmNC04OTZkLTJmZGE2ZDllNDQwOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 5 mense 67 5 1 5 36 Main Road Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.093304424599 18.311097836377

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang