Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Erusno

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 36, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Erusno is in die kusdorpie Lambertsbaai geleë en bied gehalteverblyf in hierdie rustige area. Die eenheid is naby alle geriewe, insluitend restaurante, winkels en die hawe.

Die verblyf beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 5 persone op 'n slag. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed en 'n enkelbed. Die eenheid deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die oopplan-kombuis het alles wat gaste nodig het vir 'n sorgvrye, selfsorgverblyf. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar vir gaste se gebruik. Die leefarea het gemaklike, L-vormige rusbank en 'n TV met DStv. Net langs die sitkamer is 'n braaikamer met gemaklike meubels en 'n slaapbank.

'n Skoonmaakdiens is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste vir die gas. Sekuriteitskenmerke sluit veilige parkeerplek, 'n alarmstelsel en 'n motorhuis met outomatiese deure in.

Die hoofstrand en winkels is stapafstand vanaf die eenheid. Lambertsbaai bied 'n kindervriendelike, vlakwaterstrand langs die hawemuur asook talle eetplekke.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 67 resensies vir Erusno
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Theo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 36, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Erusno het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 36, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQyMWQ4YjRiLTE5NTEtNGNmNC04OTZkLTJmZGE2ZDllNDQwOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 5 mense 67 5 1 5 36 Main Road Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.093304424599 18.311097836377

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang