Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Erusno

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 36, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Erusno bied gehalteverblyf in die rustige kusdorp Lambertsbaai. Dié eenheid is naby verskeie geriewe soos restaurante, winkels en die hawe.

Erusno het 2 slaapkamers en voorsien slaapplek aan 5 persone. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander slaapkamer het 'n stapelbed en 'n enkelbed. Die kamers deel 'n badkamer wat ingerig is met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die oopplankombuis is toegerus vir selfsorg. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Die leefarea is ingerig met 'n gemaklike L-vormige rusbank en 'n TV met DStv. Langs die leefarea is daar 'n braaikamer met gemaklike meubels en 'n slaapbank.

Skoonmaakdienste is op versoek teen ekstra koste beskikbaar. Veilige parkeerplek is beskikbaar en die eenheid beskik oor 'n alarmstelsel en motorhuis met 'n elektriese deur.

Die hoofstrand en winkels is stapafstand van die eenheid. Lambertsbaai bied 'n kindervriendelike vlakwaterstrand langs die hawe asook verskeie eetplekke.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Mark R
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties. Waarde vir geld. Het die rustigheid geniet. Aletta was baie behulpsaam. Voorwaar 'n lekker plek om te gaan rus en te ontspan.
Jan 2024
Kevin L
Saam met lewensmaat
5.0
Unbelievable. I will do it again, soon.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2023
Johan M
Saam met vriende
4.4
Netjiese plekkie. Positief: lekker toesluitmotorhuis. Volle DStv-pakket. Negatief: Die foto's weerspieël nie dat die ekstra kamer 'n dubbel bunk bed h...
Sien meer
Sep 2023
Sherylene F
Saam met vriende
4.4
Erusno is 'n baie rustige, veilige en netjiese plekkie. Naweek was awesome. Sal Erusno aanbeveel as vakansieverblyf.
Feb 2023
Eric S
Saam met lewensmaat
4.2
Good value for the price we paid. Plumbing was abysmal. Toilet valve leaked, tap for washing machine was broken. Hot water was fed to s...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Theo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 36, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Erusno het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 36, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQyMWQ4YjRiLTE5NTEtNGNmNC04OTZkLTJmZGE2ZDllNDQwOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 5 mense 67 5 1 5 36 Main Road Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.093304424599 18.311097836377

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang