Escape B&B
- Kapasiteit: 68 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die D108, Mosswan Plaas, Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
- Vanaf R300 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Escape B&B is sowat 8 km vanaf Dundee geleë en bied 'n rustige wegbreek vir gaste wat KwaZulu-Natal se slagvelde en omgewing wil verken.
Escape B&B bied verblyf in 'n gastekamer met slaapplek vir 2 gaste, 3 chalets, 'n kothuis, en 8 kampeer- en karavaanstaanplekke. Die gastekamer, chalets en kothuis het elk dubbel- of enkelbeddens en 'n privaat badkamer met 'n stort. Elke eenheid het 'n TV met DStv, 'n mikrogolf, yskas, en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die kampeer- en karavaanplekke het elk plek vir 6 gaste en het water- en kragpunte. Die staanplekke maak van gemeenskaplike ablusiegeriewe met 3 storte en 3 toilette gebruik.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Heidi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Langs die D108, Mosswan Plaas, Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Escape B&B het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 68 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die D108, Mosswan Plaas, Dundee, 3000, KwaZulu-Natal