Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Escape to Oceanbreaks

Selfsorg

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
2.6
Diens
3.4
Veiligheid
4.4
Hassan M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2024

We will be back, most definitely. Excellent. The accommodation gave us personalised service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andre D
Kort verblyf Besigheidsreis
3.4
Jul 2024

Lekker maar nie die prys werd nie. Het lekker gebly maar was baie bang omdat niks van die deure kon sluit nie. En die toilet se lift het ook nie gewerk nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Alandra
Escape to Oceanbreaks
Thank you for sharing your experience with us Andre, we're thrilled to hear that you enjoyed your visit! While we were sorry to hear about the tricky door lock and light bulb which required replacing, we appreciate you having brought this to our attention so that the situation could be remedied immediately after your departure, in line with your request. We look forward to welcoming your next visit to stunning Umdloti Beach. Wishing you safe travels, and many happy adventures ahead! Warm regards, Alandra, Holiday Escapes

Wouter E
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Jan 2024

Verwag baie beter. Om te begin moet jy die sleutels by 'n petrolstasie gaan optel waar die mense alles behalwe behulpsaam is om te help. Die parkering is skaars groot genoeg vir 'n klein karretjie. As jy met 'n groot SUV reis, weet maar jy gaan baie sukkel om in en uit te kom, en moet soms ander mense gaan opklop vra om hul voertuie te skuif sodat jy kan in of uit. Die bank op die stoep is gebreek, die kussings is geskeur, die storte is verstop en water vloei nie uit nie. Die braaivleis rook van die woonstel onder jou waai in jou woonstel in as die wind verkeerd is. 'n Mens kan baie beter kry, en verwag ook baie meer vir R6k per dag.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
3.8
Mei 2023

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Apr 2023

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Alandra Geverifieer

Eiendomme 19

Resensies 17

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noord-Kusweg 15, Telena Eenheid 8, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb15515c636b2de421c1c966f245da5c92964cbb58d89b0721bffc1e151dc59cbb7cfe9ec6e09eb2d8f6736de48f28086754a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 6) 5 5 1 4 15 North Beach Road Unit 8 Telena 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.6684662 31.1190327

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang