Escape to our Happy Place
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2024 tot 21 Nov 2024.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: North Beach-weg 27, Woonstel 71, Camarque, Umdloti-strand, 4350, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 750R1 575 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Escape to our Happy Place is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks oorkant die Umdloti-strandfront en -getypoel aan die Noordkus. Die woonstel spog met pragtige en onbelemmerde see-uitsigte.
Die woonstel is op die vierde verdieping en hierdie ligging laat gaste toe om die ongelooflike uitsigte te geniet in algehele privaatheid. Die woonstel het slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n tripelstapelbed met 1 dubbelbed onder en 1 enkelbed bo. Die tweede en derde slaapkamers spog met lieflike uitsige oor die kus en deel 'n tweede badkamer met 'n enkelwasbak en stort.
Gaste kom die woonstel binne deur die oopplan-leefarea en -kombuis wat lugversorging het en prentjiemooi vensters wat strek van die dak tot die vloer. Die vensters bied onbelemmerde uitsigte oor die see en strand. Die kombuis is volledig toegerus met 'n skottelgoedwasser, koffiemasjien, wasmasjien, yskas en al die ander nodige toestelle. Die aangrensende sitarea het 'n lieflike toonbank en stoeltjies, 'n slim-TV wat gekoppel is aan 'n aangewese optiesevesel-internetkabel sodat gaste gerieflik kan inteken en hul persoonlike DStv-pakket en ander subskripsies met gemak via Google Chromecast kan kyk.
Die leefarea lei na 'n groot semi-onderdakbalkon met gasbraaigeriewe, 'n buitelug-eetstel en stoepmeubels. Gaste kan van hier af die mooi uitsigte oor die kus geniet 'n alfresco-etes nuttig met die klank van branders wat in die agtergrond breek. Gaste kan ook sonbaai op die balkon terwyl hulle die talle skepe tel wat op pad is na Durban se hawe.
Gaste het toegang tot die gebou se gemeenskaplike swembad. Aangewese onderdakparkeerplek is beskikbaar op die perseel met spesifieke parkeerplekke slegs vir die woonstel.
Die huis het 'n UPS-stelsel om die TV, ligte en WiFi, asook selfsoonlaaiers tydens beurtkrag vir 'n tydjie te hardloop.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Tripelstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Alandra Geverifieer
Eiendomme 18
Resensies 18
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- North Beach-weg 27, Woonstel 71, Camarque, Umdloti-strand, 4350, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Escape to our Happy Place het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Umdloti Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: North Beach-weg 27, Woonstel 71, Camarque, Umdloti-strand, 4350, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang