Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Escape @ Butterfly

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Debbie D
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

A home away from home. The house was spacious, clean, and had everything we needed for a comfortable stay, so you'll feel right at home. The accommodation exceeded our expectations in every way, providing a truly memorable experience. Santie was incredibly friendly and helpful, making us feel welcome even before we arrived. You can easily access Kruger National Park from Marloth Park or simply enjoy the peaceful atmosphere of the bushveld. We especially enjoyed the visits from the zebras, kudus, warthogs and cute bush babies at night. We would highly recommend this accommodation to anyone visiting the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques T
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie lekker gekuier en gerus. Escape @ Butterfly is 'n baie prakties uitgelê met meer as genoeg pakplek. Die wasmasjien was 'n aangename verrassing. Daar was 'n paar issues, maar die gasheer het ons voorberei en het ook dadelik enige issues aangespreek en opgelos - baie dankie. Ons het baie lekker gekuier en ons diere familie het ons elke dag vermaak. Alles was net wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Santie
Escape @ Butterfly
Dit was vir ons aangenaam om julle te huisves. Baie dankie dat julle so baie moeite gedoen het om die diere te voorsien van kos. Ons sien uit om julle weer in die toekoms te sien.

Adele B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Super comfortable, with everything you need. This is the second time we have stayed at Escape @ Butterfly and can highly recommend it to anyone wanting to stay in Marloth. It is so comfortable, has everything you are looking for in accommodation on holiday and is situated close to the viewpoints to enjoy looking into Kruger.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Lovely! Would happily recommend Escape @ Butterfly to anyone. Absolutely awesome stay option! Everything you can think of is available. Communication with us was fabulous. Location is perfect - super close to the Crocodile River. The constant flow of animals around the house was lovely, and the bushbabies every night were a real treat!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christien W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2024

Naby uitkykpunt. Netjies. Pragtige kombuis. Alles wat nodig is. Heerlik! Wonderlike groot lapa. Heerlike stoep vir kindertjies. Veilig! Net so mooi soos foto's.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Santie
Escape @ Butterfly
Ons is verheug dat julle lekker gekuier en gerus het. Baie dankie ook vir die mooi komplimente. Ons sien uit daarna om julle weer te huisves.

Tilda M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Fantasties. Ons het so lekker gebly. Baie skoon. Santie is baie behulpsaam. Ek beveel die verblyf regtig aan! Dankie vir vriendelike hulp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Santie
Escape @ Butterfly
Baie dankie vir die kompliment. Hoop om jou binnekort weer te sien.

Alicia O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Ongelooflik. Dis 'n lieflike huis in die perfekte area. Skoon en netjies met alles wat mens nodig het om 'n heerlike vakansie te hou. Vir seker waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Santie
Escape @ Butterfly
Maak ons harte bly as ons gaste heerlik gebly het. Baie dankie.

Charne M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Wonderlike ervaring. Regtig 'n wonderlik tuiste. Ons het elke oomblik geniet, baie diere wat elke dag hul besoek aflê. Skoon en netjies. Alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Santie
Escape @ Butterfly
Ons is bly dit jul wegbreek aan al jul verwagtingine voldoen het en dat jul lekker gerus het. Ons hoop om jul weer binnekort te sien.

Stienie N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Hoewel dit 'n erge warm 39 grade was, het ons die huis en Marlothpark baie geniet en lekker gerus. Die naam Escape@ Butterfly doen die huis waarlik gestand. Ons kon werklik van alles "escape". Dit is 'n netjiese, ruim, baie goed beplande en goed toegeruste huis. Die stoep is ook heerlik groot met uitsig oor die bos en swembad wat nuttig te pas gekom het. Baie dankie ook aan die gasvrou wat ons tegemoet gekom het om vroeër in te klok. Ons sal die huis beslis weer besoek en ook aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Santie
Escape @ Butterfly
Ons is bly dit jul wegbreek aan al jul verwagtinge voldoen het en dat jul lekker gerus het. Ons hoop om jul weer binnekort te sien.

Chantel P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Regtig die moeite werd. Wat 'n ongelooflike naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Santie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R2 350
R2 350 R2 115
per nag, vir 8 mense
Vanaf R2 350
R2 350 R2 115
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Butterflystraat 2338, Marloth Park, Nkomazi, 1320, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b69979ed3ef401328be192ce30c570c9a8a63db700148b1a26f721f2241f1796a9f93f506ce328d797b0b449994bf07a81c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 350 nouVanaf R2 115 per nag, vir 8 mense 38 5 1 5 2338 Butterfly Street Marloth Park 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.33933 31.77946

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang