Escape @ Butterfly
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Santie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 38
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Debbie D - Aug 2024
Algehele gradering
A home away from home.
Lees meerJacques T - Jun 2024
Algehele gradering
Baie lekker gekuier en gerus.
Escape @ Butterfly se terugvoer
Dit was vir ons aangenaam om julle te huisves. Baie dankie dat julle so baie moeite gedoen het om die diere te voorsien van kos. Ons sien uit om julle weer in die toekoms te sien.
Adele B - Mei 2024
Algehele gradering
Super comfortable, with everything you need.
Adele B - Apr 2024
Algehele gradering
Lovely! Would happily recommend Escape @ Butterfly to anyone.
Christien W - Jul 2024
Algehele gradering
Naby uitkykpunt. Netjies. Pragtige kombuis. Alles wat nodig is. Heerlik!
Escape @ Butterfly se terugvoer
Ons is verheug dat julle lekker gekuier en gerus het. Baie dankie ook vir die mooi komplimente. Ons sien uit daarna om julle weer te huisves.
Tilda M - Des 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Escape @ Butterfly se terugvoer
Baie dankie vir die kompliment. Hoop om jou binnekort weer te sien.
Alicia O - Des 2023
Algehele gradering
Ongelooflik.
Escape @ Butterfly se terugvoer
Maak ons harte bly as ons gaste heerlik gebly het. Baie dankie.
Charne M - Sep 2023
Algehele gradering
Wonderlike ervaring.
Escape @ Butterfly se terugvoer
Ons is bly dit jul wegbreek aan al jul verwagtingine voldoen het en dat jul lekker gerus het. Ons hoop om jul weer binnekort te sien.
Stienie N - Sep 2023
Algehele gradering
Hoewel dit 'n erge warm 39 grade was, het ons die huis en Marlothpark baie geniet en lekker gerus.
Escape @ Butterfly se terugvoer
Ons is bly dit jul wegbreek aan al jul verwagtinge voldoen het en dat jul lekker gerus het. Ons hoop om jul weer binnekort te sien.
Chantel P - Apr 2023
Algehele gradering
Regtig die moeite werd.
Sarita D - Mrt 2023
Algehele gradering
'n Stukkie hemel in die bos.
Kevin H - Des 2023
Algehele gradering
Comfortable, affordable.
Escape @ Butterfly se terugvoer
So happy that you enjoyed your stay. Hope to see you soon.
Dirk C - Des 2022
Algehele gradering
Het dit baie geniet.
Wilhelm K - Jul 2022
Algehele gradering
Uitstekend. Besondere diens.
Riana P - Jul 2022
Algehele gradering
Heerlik ontspan!
Mervyn E - Okt 2022
Algehele gradering
Our stay was absolutely fantastic, comfortable and pleasant.
Lees meerMichelle D - Aug 2022
Algehele gradering
Comfortable, wonderful stay.
Lees meerEscape @ Butterfly se terugvoer
Thank you Michelle, we are very happy that you enjoyed your visit and all the animals. It is a special place for us and we're always pleased when our guests enjoy their stay.
Sibongile N - Jan 2022
Algehele gradering
It was fantastic holiday.
Gail C - Apr 2022
Algehele gradering
Family breakaway.
Escape @ Butterfly se terugvoer
Thank you for being a great guest. We are so glad to hear you enjoyed your stay.
Delicia W - Nov 2021
Algehele gradering
Lovely
Oswald M - Nov 2021
Algehele gradering
Absoluut wonderlik!
Rolien C - Sep 2021
Algehele gradering
Wow! Baie mooi plek, goed toegerus, veilig, baie skoon en netjies. Was 'n fees.
Lees meerEscape @ Butterfly se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige kompliment. Julle was 5 ster gaste. Marloth is vir ons 'n baie spesiale plek en dit is altyd lekker om te weet dat ons gaste dit ook geniet.
Annatjie L - Jun 2021
Algehele gradering
Tuiste weg van huis af.
Escape @ Butterfly se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Annatjie, jy was 'n ster gas!
David R - Mei 2021
Algehele gradering
Fantastiese verblyf in 'n stil omgewing.
Lisa N - Aug 2021
Algehele gradering
Beautiful home with the luxuries needed for a fabulous holiday.
Escape @ Butterfly se terugvoer
Thank you very much for sharing your experience at Escape@Butterfly. We are very glad that you enjoyed your stay and we are looking forward to welcoming you back. Thank you for taking care of our bush house, you were perfect guests.
Hein H - Des 2021
Algehele gradering
Netjiese plek, soos geadverteer.
Laura R - Sep 2020
Algehele gradering
Absoluut fantasties
Escape @ Butterfly se terugvoer
Liewe Laura, ons is baie bly om te hoor dat jy jou verblyf by Escape@Butterfly geniet het. Dit is altyd lekker om wonderlike gaste soos jy te verwelkom.
Annelie V - Okt 2019
Algehele gradering
Netjiese huis in Marloth met alles wat jy nodig het om te rus.
Escape @ Butterfly se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoer oor Escape@Butterfly! Dit is vir ons 'n baie spesiale plek en dis kosbaar wanneer ons gaste dit net soveel soos ons geniet.
Pieter S - Aug 2019
Algehele gradering
Al my verwagtinge oortref.
Escape @ Butterfly se terugvoer
Pieter,
Jy is welkom terug enige tyd!
Baie dankie vir die terugvoer, ons is so bly jy het die huis geniet.
Marieth P - Jun 2019
Algehele gradering
Luxury in the African bush.
Lees meerEscape @ Butterfly se terugvoer
Dear Marieth, thank you for your lovely review. We are so glad when our guests enjoy our bush house as much as we do. We hope to see you again.
Karen G - Apr 2019
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en huislik.
Escape @ Butterfly se terugvoer
Dankie vir die terugvoer. Ons is baie bly dat julle die wegbreek geniet het! Julle is welkom terug enige tyd.
Marc A - Mrt 2019
Algehele gradering
The perfect escape!
Lees meerEscape @ Butterfly se terugvoer
Thank you, Marc! We love our bush escape and it is so wonderful when our guests enjoy it as much as we do!
Hannelie C - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Lukas K - Nov 2018
Algehele gradering
Lekker gemaklike huis vir vakansie.
Eddie H - Jan 2018
Algehele gradering
I cannot praise the accommodation, ambiance and the owners enough. It truly is stunning accommodation in every way.
Juandre J - Okt 2017
Algehele gradering
Lieflike plek in die perfekte ligging waar baie diere daagliks kom hello sê.
Escape @ Butterfly se terugvoer
Baie dankie Juan! Ons is bly jy het die huis geniet. Sien jou volgende keer.
Vriendelike groete,
Melanie
Matilda B - Jan 2017
Algehele gradering
Pragtige, netjiese, gerieflike huis.
Hannetjie V - Jun 2016
Algehele gradering
Baie lekker, netjies, 'n plesier om daar in te stap en te weet: hier wil ek bly.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Butterflystraat 2338, Marloth Park, Nkomazi, 1320, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang