Escape @ Butterfly
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2024 tot 30 Nov 2024.
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Butterflystraat 2338, Marloth Park, Nkomazi, 1320, Mpumalanga
-
Vanaf
R2 350R2 115 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Escape @ Butterfly is 'n selfsorg-grasdakhuis in die gewilde Marloth Park-bewarea, net buite die Krugerwildtuin. Perfek vir 'n groot gesin wat op soek is na 'n rustige wegbreek waar af en toe wildbesigtiging geniet kan word sonder om eers die eiendom te hoef te verlaat.
Die huis bestaan uit 2 ruim slaapkamers wat koningingrootte-beddens het, 'n solderslaapkamer met 4 enkelbeddens asook 2 badkamers wat 'n stort of bad, wasbak en toilet het om te deel. Die kombuis is volledig toegerus om 'n storm op te kook en bevat geriewe soos 'n yskas met vrieskas, skottelgoedwasser en mikrogolf, asook 'n ketel en alle moderne kooktoebehore, met 'n ontbyttoonbank wat kroegstoele het, wat die kombuis en sitarea verdeel. . Die 2 slaapkamers en solderarea is toegerus met lugversorgers.
Die sitkamer het 'n TV en gemaklike rusbanke om op te ontspan. Die eiendom bied gratis WiFi en veilige parkeerplek. Gaste kan gebruik maak van 'n onderdak-patio-area met braaigeriewe en 'n sprankelende swembad om in op somersdae af te koel. By geleentheid word die swembad besoek deur die diere wat vry deur Marloth Park rondloop.
Marloth Park bied ook verskeie winkels en 'n vulstasie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Santie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Butterflystraat 2338, Marloth Park, Nkomazi, 1320, Mpumalanga
- Gaste dink Escape @ Butterfly het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Butterflystraat 2338, Marloth Park, Nkomazi, 1320, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang