Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Escombe Accommodation

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rownhamweg 47, Escombe, Queensburgh, 4093, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Die eiendom is in die stil woonbuurt van Queensburgh geleë, naby winkels en restaurante. Queensburgh is in KwaZulu-Natal geleë, hierdie streek is 'n deel van Suid-Afrika wat feitlik die hele jaar lank gematigde weerstoestande geniet.

Die Buite-dubbelkamers beskik oor koningingrootte-beddens en en suite-badkamers wat slegs met storte toegerus is. Geriewe wat in elke kamer voorsien word sluit 'n plafonwaaier, persoonlike kluis, haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe in. Hierdie kamers word daagliks skoongemaak en lei na 'n patio.

Die Standaard-dubbelkamer beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer wat slegs met 'n stort toegerus is. Hierdie kamer kom ook standaard met 'n plafonwaaier, persoonlike kluis, haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe en word daagliks skoongemaak.

Die Buite Enkelkamer is 'n privaat eenheid wat ideaal is vir 'n enkelreisiger, maar 'n paartjie kan ook geakkommodeer word, alhoewel spasie beperk sal wees. Dit beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Geriewe wat in hierdie kamer voorsien word sluit 'n plafonwaaier, persoonlike kluis, yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in. Buite het gaste toegang tot 'n patio met stoepmeubels.

Escombe Accommodation bied 'n swembad op die perseel vir gaste se gebruik asook veilige parkeerplek.

Dit is 15 minute se ry vanaf die Durban-sentrum en die strandfront. Gaste kan 'n dag vol pret by Ushaka Marine World geniet, die casino besoek of langs die nuutgeboude promenade stap.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 95 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ronald Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 95

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Rownhamweg 47, Escombe, Queensburgh, 4093, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Escombe Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rownhamweg 47, Escombe, Queensburgh, 4093, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ2ODQ3OTZiLTIzOTEtNDNiMy05OWIyLTAxNGQ4ZjkxY2Y4MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 95 5 1 5 47 Rownham Road Escombe 4093 KwaZulu-Natal 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -29.8803194 30.9022248

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang