Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Escombe Accommodation

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rownhamweg 47, Escombe, Queensburgh, 4093, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Die instansie is in die rustige woonbuurt van Queensburgh na aan winkels en restaurante geleë. Queensburgh is in KwaZulu-Natal geleë. Die deel van Suid-Afrika het byna vir die hele jaar matige klimaat.

Die buite-dubbelkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Geriewe in die kamers sluit koffie- en teemaageriewe, haardroërs, plafonwaaiers en kluise in en dit word daagliks skoongemaak. Die kamers bied toegang tot 'n patio.

Die standaard-dubbelkamers het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamers het koffie- en teemaakgeriewe, haardroërs, plafonwaaiers en kluise, en word daagliks skoongemaak.

Die buite-enkelkamer is 'n privaat eenheid en ideaal vir 'n enkelreisiger of 'n paartjie. Die spasie is wel beperk. Elke eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kamers het koffie- en teemaakgeriewe, yskassie, mikrogolfoond, plafonwaaiers en kluise, en word daagliks skoongemaak. Buite het gaste toegang to 'n patio en buite-meubels.

Escombe Accommodation spog met 'n swembad vir gaste op die perseel, sowel as veilige parkeerplek.

Dit is 15 minute se ry van Durban se middestad en die strandfront af. Gaste kan 'n prettige dag by uShaka Marine World geniet, die kasino besoek of langs die promenade stap.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 95 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ronald Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 95

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Rownhamweg 47, Escombe, Queensburgh, 4093, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Escombe Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rownhamweg 47, Escombe, Queensburgh, 4093, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ2ODQ3OTZiLTIzOTEtNDNiMy05OWIyLTAxNGQ4ZjkxY2Y4MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 95 5 1 5 47 Rownham Road Escombe 4093 KwaZulu-Natal 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -29.8803194 30.9022248

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang