Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Esdri

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Liezel M
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Perfectly spacious and comfortable. Esdri was more than expected! Big yard spaces safe for our two furbabies. We were myself and my husband and our 2 young adults and two of their friends. Esdri is perfectly situated between the sea and the mountain, close to small shops and a garage. Communication, reception and help were very friendly and accommodating, and they surprised us with a bottle of wine. The beds and bedding were extremely nice. Just I could not find a breadboard or scissors, but that is minor. Thank you for our great stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Rustig en gemaklik. Ons het vreeslik lekker gebly, die plek het alles wat ons nodig gehad met baie spasie! Dis ideaal as jy kinders en honde het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lucille
Esdri
Hallo Samantha, dankie vir jou pragtige resensie. Dit was 'n plesier om julle by Esdrie te huisves, ons doen dit graag weer.

Nicola F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Wonderfully relaxing, exactly what we needed! We had a really lovely weekend away with our 4-year-old and the dogs! This property is really awesome for kids and dogs, totally enclosed and really spacious. The house itself is so spacious. I would say it's perfect for two couples and kids, or just 6 adults. The fireplace in the lounge is so blissful. Although it is also an indoor braai, we didn't use it. The walk to the beach is short and sweet, and the surroundings are very relaxing and quiet. Overall, we loved our stay and we will most definitely be back again with friends and no animals so we can explore a bit more!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolanda V
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Beste medisyne uit die stad! Pragtige huis met lekker spasie en 'n pragtige tuin! So lekker ontspan en gemaklik gerus en gekuier. Lekker stap afstand vanaf see. Sal definitief weer terug wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2024

Lovely! Lovely, beautiful, clean home. Ample space for a family vacation. Loved that the kitchenware was updated and the dishcloths were clean. Catered for our needs and beautiful setting. One of the better places we stayed at. Be in Betty agency was super!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jeremy W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Feb 2024

Very nice warm and cosy place for family and my wife's dog could also join us. Would surely tell my friends and extended family about this place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Belinda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Rustigheid. Dit is die 2de keer dat ons hier bly. Gerieflik en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis D
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Ten spyte van gure weer en beurtkrag kon ons ons met ons honde onverstoord ons naweek op Bettiesbaai geniet. Die geriewe het in al ons behoeftes voldoen en alles was in baie goeie werkende toestand. Almal kon onverstoord lekker saam kuier en die naweek saam geniet en ontspan ten spyte van beurtkrag en die gure weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Katherine V
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Fantastic accomation! Beautiful, spacious well-kept home. Enjoyed our stay! Thank you! We were very impressed with the inverter that was available, thus no load shedding for us. The house had everything that we needed. It is a safe environment with beautiful a view of the mountains. Can fully recommend Esdri. Regards Katherine.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Venessa S
Lang verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2023

Heerlike vakansieverblyf in Bettiesbaai - 100% aanbeveel. Baie dankie vir heerlike verblyf in jul huis. Die huis is lekker ruim en het genoeg spasie sodat 'n groot gesin lekker kan rus. Ons het wel 'n buite 'kuier'-area gemis. Baie dankie dat ons Toby-hond ook welkom was in jul pragtige en netjiese tuin. Die backup krag met Desember se loadshedding was vir ons absoluut wonderlik asook die onbeperkte toegang tot Wifi en DSTV. Hulle het ons laat welkom voel met 'starter packs' van koffie, tee, seep, ens. tot 'n heerlike bottel wyn. Ek sal Esdri vir seker aanbeveel vir ander vakansiegangers. 'n Paar dinge om aan aandag te gee: 1. Daar was geen groot potte vir kook vir 'n gesin van 6 nie. Hulle het ingespring en een geleen. 2. Die wasgoedlyn/wasgoedpennetjies is in 'n slegte toestand. Slegs 2 van die draad se lyne is nog gespan. 3. Die breekgoed moet asb. aangevul word. Daar was bv. net 7 groot borde - bietjie min as 6 vakansie hou daar. 4. Kan doen met 'n ekstra houtbord, broodblik. 5. Die wind waai die huis se binnedeure verskriklik toe. Deurstoppers, hakies of magnete sal welkom wees.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lucille
Esdri
Hi Vanessa, thanks for your valuable feedback. We will tend to the things you pointed out. Kind regards, Ali.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lucille Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 420

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Diastella-weg 3814, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a33cc30babb35b5351b66c99c2fbda653007f7bb65ea777b4e4eeae8709e0032f3b8b13b12db2ffedaa75c6237eee8a07ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 18 5 1 5 3814 Diastella Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.362610617706 18.897740638623

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang