Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eselfontein Gasteplaas

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rante Pad, Eselfontein, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Eselfontein Gasteplaas is gevestig op die plato van die Nuweveldbergreeks 30 km buite die bekoorlike Karoodorp Fraserburg. Die gastehuis bied gerieflike en rustige selfsorgverblyf op 'n werkende skaapplaas.

Die plaashuis beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n volledig toegeruste kombuis. Die eerste slaapkamer beskik oor 1 dubbelbed. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n bad en stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, elektriese braaipan, broodrooster en ketel. Bykomende geriewe sluit 'n swembad, buite- en binnebraai-areas, 'n AGA-stoof en onderdakparkeerplek op die perseel in.

Die gastehuis is op 'n werkende plaas geleë en gaste kan deelneem aan skaapskeer, skape bymekaarmaak, trekkerry, en vele meer. Ander doendinge sluit swem, voetslaan, fietsry, motorfietsroetes, 4x4-roetes en fossielopsporing in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort, Bad

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Tyrone P
Saam met vriende
5.0
Beautiful, restful and serene. What a fantastic stay! Peiter and his wife were incredible hosts - upon arriving, we had warm farm-baked...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Gerrie S
Saam met lewensmaat
5.0
Naweek wegbreek van die gewoel. Ons het baie lekker gekuier op Eselfontein, die wind was 'n bietjie sterk en koud Vrydag met ons aankoms, maar AGA het...
Sien meer
Aug 2024
Jaco V
Gesin met klein kinders
5.0
Rustige plaas wegbreek met vriendelike mense. Ons was bederf met 'n spierwit gesneeude naweek op Eselfontein. Die eienaar en sy vrou het gesorg dat di...
Sien meer
Jul 2024
Estie R
Saam met lewensmaat
5.0
Mooiste Karooplaas! Ons het heerlik gebly in die karaktervolle plaashuis met alles wat jy nodig het. Die huis is netjies en alles is silwerskoon en ge...
Sien meer
Jun 2024
Paul D
Saam met lewensmaat
5.0
Hartsmense van Karoo. Was 'n regte plaaservaring met warm, varsgebakte brood.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Rante Pad, Eselfontein, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
  • Gaste dink Eselfontein Gasteplaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rante Pad, Eselfontein, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA536e03c16663be2a234a2c46aba30acc7f2e3114924fd0e4a85232b83324bf337295c7fa891ae6155784ee332571dbd8aebf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 34 5 1 5 Rante Pad Eselfontein 6960 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -32.144495315188 21.407233178616

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang