Esibieni Guest House
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Steenbok-straat 6, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
- Vanaf R550 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Esibayeni Guest House bied gerieflike oornagverblyf sentraal in Mbombela (Nelspruit), wat dit ideaal maak om die omliggende besienswaardighede te verken. Dit is perfek vir beide ontspannings- en sakereisigers.
Dié gastehuis bied verblyf in 6 kamers met en suite-badkamers. Die kamers het gemaklike beddens, en linne en badhanddoeke word voorsien. Elke kamer het 'n sitarea, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi.
Gaste het toegang tot gemeenskaplike geriewe, insluitend 'n sitkamer, swembad, braaigeriewe, 'n stoep met meubels en veilige parkeerplek. Die gastehuis is naby restaurante, winkelsentrums, Mbombela Gholfklub, Mbombela Stadion en sakegeriewe. Die Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe is ongeveer 26,2 km ver.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.6/5
Wandile Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- Steenbok-straat 6, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Steenbok-straat 6, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga