Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eskulaap Hotel

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.5
Veiligheid
4.1
Anonieme gas
1 nag
3.8
Jul 2024

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Francois
Eskulaap Hotel
Dear Phiswane, Thank you for your feedback. We have state-of-the-art fast WiFi-6 installed in every unit, as well as in public areas. The WiFi is also free of charge. I apologise if the unit was dirty at the back; we will attend to that as a matter of urgency. We have checked units 7 and 8, and the kettles in both units are working perfectly. Our check-out time is strictly 10:00. The cleaners need time to clean the units and freshen them up before the next guests arrive at 14:00. Sometimes it takes longer to clean the units, especially if guests smoke in our non-smoking rooms or if beds need to be replaced due to guests wetting them. Thank you for your understanding. Best regards, Owner Eskulaap Hotel

Chane V
1 nag Gesin met klein kinders
3.2
Sep 2023

Average. Dit was nie baie skoon, maar verder ok.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Francois
Eskulaap Hotel
Geagte Chane, Ek het self saam met die skoonmakers die kamer gaan inspekteer. Ek het met my inspeksie lappie oral gevee en die plek is silver skoon. As jy die vrymoedigheid gehad het om ons te kontak sou ons verseker aandag gegee het aan enige klagte wat jy gehad het. Dan kon jy my sommer self wys waarmee jy nie gelukkig was nie. Volgens my is alles op standaard en weet ek nie waar om te verbeter nie. Ek het selfs gery om vir hulle 'n splinternuwe yskas te koop omdat ek bang was die bestaande yskas laat julle in die steek. Verder het my personeel uit hul pad gegaan om vir julle 'n baba kot te reël. Ons werk konstant om nuwe stelsels in te sit soos byvoorbeeld 'n water aanleg omdat Polokwanie nie water het nie, Wi-Fi sodat almal lekker Netflieks kan kyk, sekuriteit, krag in die kamers ens ens. Ons is tans besig om die linne te vervang. Ons en ons personeel probeer baie hard om vir ons gaste die beste waarde vir geld te gee. Hoop julle het volgende keer 'n meer as "Okay" ervaring. Die eienaars bly self op die perseel. Jy kan ons enige tyd kontak sodat ons 'n probleem kan uitsorteer. Eienaar - Eskulaap Hotel

Elmarie D
Kort verblyf
5.0
Sep 2022

Baie mooi plekkie en behulpsaam. Die man by ontvangs het uit sy pad uit gegaan en vir my winkel toe gestap nadat ek ongelukkig was dat daar geen restaurant was soos hulle geadverteer het nie en dan gesukkel om in en uit te kom by die hek, maar was nie sy skuld nie was baie besig gewees. Ek dink hulle moet 2 mense by ontvangs hê om te help wanneer daar groot besprekings is, verder netjies en skoon en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Eskulaap Hotel
Baie, baie dankie, ons waardeer dit. Ons sal altyd help waar ons kan, en ons sal verseker met groot groepe, 2 mense by ontvangs sit. Hoop om jou gou weer te sien. Groete van Eskulaap Hotel.

Lynette F
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2022

Lekker, rustige kuier. Ons het al voorheen hier oorgebly en dit baie geniet. Die ontbyt is uitstekend. Daar is egter 'n maar ─ sommige gloeilampe moet vervang word, buite- en sitkamerligte. Mikrogolfoond en stortkop kort ook aandag.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Francois
Eskulaap Hotel
Goeie dag Aletta Baie dankie vir die terugvoering. Ons was onbewus van die probleem, maar ons sal definitief aandag gee aan die saak. Ons hoop om u weer te sien. Groete Elna Eskulaap Hotel

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2022

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Cynthia O
1 nag
3.6
Sep 2022

Gerieflik en skoon. Staf vriendelik. Sou net 'n melkproduk wou hê vir aand koffie/tee vir laat aankomste.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Francois
Eskulaap Hotel
Baie dankie vir jou terugvoer. Ek sal voortaan melk aanhou in ontvangs. Ek self verkies koffie met regte melk. Groete Eienaar -Eskulaap Hotel

Catheleen B
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Sep 2022

Bekostigbare oornagfasiliteit. Bekostigbare verblyf vir een nag oorslaap. Kamers was netjies.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Francois
Eskulaap Hotel
Baie dankie vir die terugvoer. Ten spyte van al die prys verhogings van vooraad, arbeid en elektrisiteit ens. het ons besluit om ons kosters steeds dieselfde te hou in 2023. Ons het baie verbeteringe aangebring sedert November 2022. Die sekuriteit is opgradeer. All die kamers het splinter nuwe tv's met OpenView decoders. Daar is n unieke Wi-Fi 6 stelsel geïnstalleer wat Wi-Fi voorsien aan die hele perseel en dan behoort elke kamer se ligte aan te bly gedurende beurtkrag vanaf die einde van die September 2023 Ons streef deurentyd om vir ons gaste die beste waarde vir geld te gee. Eienaar - Eskulaap Hotel

Ruan S
1 nag Gesin met klein kinders
2.6
Okt 2022

Ontevrede. Diens kan baie opgeknap word. Aircon het nie gewerk nie lek baie water op matte. Waaier in kamer wil uit dak uit val as hy op stadig gestel word. Tv nie gewerk nie. Werkers werk met hulle

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Francois
Eskulaap Hotel
Geagte Ruan, dankie vir die terugvoer. Sedert November 2022 het baie verander. Alle kamers het nuwe 32" HD tv's met OpenView dekodeerders. Die sekuriteit is opgegradeer en die hele Eskulaap is nou omhein met 'n 10 lyn elektriese draad asook wagte in die aand. Daar is n "state of the art" Wi-Fi netwerk geïnstalleer wat internet verskaf aan die hele perseel. Ons is tans besig om krag te installeer in elke kamer sodat ons gaste steeds kan tv kyk en nie in die donker sit nie. Die lugversorging in die kamers is 'n vervanging vir die waaiers. Meeste waaiers is reeds verwyder. Die aircons is ook almal gediens en in werkende orde. Hoop om jou gou weer te sien Eienaar - Eskulaap Hotel

Marna P
1 nag Gesin met klein kinders
1.6
Feb 2022

Uiters teleurgesteld. Die man by ontvangs was besope die oggend. Geen handdoeke in kamer. Baie raserig en besig. Getoet heel aand as gevolg van geen knoppies vir hek.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0
Francois
Eskulaap Hotel
Mrs Marna reported this incident and after a full investigation it was found that all her complaints were founded and 1 employee was responsible. I responded with an apology and as compensation offered her free accommodation and meals, which she could use any time in 2022. The responsible employee was disciplined through the correct channels.

Hardus F
1 nag
4.0
Apr 2021

Baie lekker vir ons. Ons het daar oornag toe my vrou op kursus moes gaan, my dogter en ek was baie tevrede met die eenheid en die ontbyt was ook baie lekker, dis baie mooi tuin en die koi-visse was baie mooi om na te kyk.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Francois
Eskulaap Hotel
Baie dankie Hardus.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R1 560
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 560
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 60 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rissikstraat 54, Polokwane, 0699, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdkOTk1NzZhLTdmOWEtNDU5OC1hYmM5LTAzMTM2OWEyOTYyNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 560 per nag (plek vir 4) 22 5 1 4 54 Rissik Street Polokwane 0699 Limpopo 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -23.899438487305 29.465838968754

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang