Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Esmar 7

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queenstraat 31, Esmar 7, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R680 R476 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Esmar 7 is 'n ruim selfsorgwoonstel met slaapplek vir 6 in Manaba met lieflike see-uitsigte, slegs 600 m vanaf die strand.

Dié dubbelverdieping-eenheid is in 'n sekuriteitskompleks en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers op die eerste verdieping. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet en lei na die balkon. Die kamer het ook 'n privaat badkamer. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en 'n see-uitsig. Die derde kamer het ook 2 enkelbeddens. Die badkamers het baddens en 'n stort. Gaste moet asb. hulle eie handdoeke saambring.

Die kombuis is op die onderste verdieping en is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër.

Daar is 'n etenstafel en gaste kan in die sitkamer ontspan wat 'n TV het. Die leefarea lei na 'n patio met braaigeriewe.

Die eenheid het 'n dubbeltoesluitmotorhuis. Ongelukkig word troeteldiere nie in die kompleks toegelaat nie.

Esmar 7 is 400 m vanaf verskeie winkels en 700 m vanaf die getypoel. Margate, Uvongo en die omliggende omgewing bied 'n verskeidenheid van doendinge soos branderplankry, duik, snorkel, swem, bergfietsry, voëlkyk vy die Margate Voëlpark, gholfspeel en nog vele meer.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Queenstraat 31, Esmar 7, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Esmar 7 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R680
R 680 R 476
per nag (plek vir 6)
Vanaf R680
R 680 R 476
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queenstraat 31, Esmar 7, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAI8HuDHusqdyfOglPlAeJCFyItSxT404MJ6HpfR9OWpD5qbWad6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R680 nouVanaf R476 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 31 Queen Street Esmar 7 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.851647818116 30.3819664112

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang