Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Esmarline Lodge

Wildsplaas

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.3
Veiligheid
4.2
Johanna V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Fantasties. Baie skoon. Netjies. Vriendelike en flinke diens. Het dit baie geniet. Heerlike plek, sal enige tyd weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tabea K
1 nag Saam met vriende
4.6
Sep 2024

Clean, comfortable and a serene environment. I loved the flexibility of the hosts as and when my needs changed and how they were able to accommodate me. I found Abuti Abby to be very friendly and helpful. He goes the extra mile. He was willing to even help carry our luggage as I was helping my blind mother get to the room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl T
1 nag
4.6
Jul 2023

Pleasant and quiet. Maybe find a solution to keep guests satisfied during loadshedding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nicolette B
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Sep 2024

With some much needed maintenance, this would be a nice place to stay. Morning - some urgent maintenance is required - the wall behind the stove is dirty (the entire wall needs a good wash), no breadboard to cut bread, the fireplace outside needs attention, as when the wind is blowing, all the ash was blown onto us. The middle bedroom has major wall cracks and a large amount of floor tiles are also cracked - it seems like structural issues. No mirrors within the bedrooms (except the main bedroom), blowing hair is done in the sitting room when the bathroom is occupied. The fridge needs shelves (a minimum of one) to separate the food from each other. The shower leaks at the top where the shower head comes from the wall and mould was noticed by the shower against the cornices and ceiling. The middle room bed leg gave in on Saturday evening, which resulted in my mum sleeping downhill as we did not have any other beds available. Both small bedrooms have no facility to hang any clothing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ina G
Kort verblyf Saam met vriende
3.0
Mrt 2024

Was okay, maar daar is issues wat my twee keer laat dink om weer te bespreek. Positief: Abe was bekwaam en het sy bes vir ons gedoen sonder dat hy voorsien is van alles wat hy sou nodig hê. Kamers is ruim en netjies. Aircon heerlik in die hitte. Swembad area baie mooi. Sterk WiFi. Negatief: Stortkop in Kamr 1 was so vuil en verstop. Daar was nie gewone tee in ons kamers nie, geen glase vir water nie. Abe het iewers tee in die hande gekry, ek dink dit was uit sy huis. As mens 800 pp betaal wat deel, dan moet ontbyt ingesluit wees, al is dit net continental. Dit is standaard vir diè prys by meeste plekke. Daar is te veel lawaai laat in die nag wanneer ander gaste laat kuier.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Nj H
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Sep 2024

Ek het WhatsApp aan Linda gestuur en sy het tot nou nog nie teruggekom nie. Fotos misleidend. Krane was los. Die bad/jacuzzi/shower unit is gevlek binne en ook stortkop is gekalk. Kan glad nie bedlampies aan skakel nie. Tuinstoele buite is geroes en verwaarloos. Chef was baie vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Wynand V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2023

Baie lekker plek, ideaal vir troues in die omgewing. Baie lekker plek behalwe vir die geraas van ander gaste na 12 in die aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Celiane V
1 nag Saam met vriende
3.8
Mei 2023

Netjiese plek, maar nie die geld werd nie. Daar is geen fout met die kamers en perseel nie. Die kamers is netjies en pragtig skoon. Die personeel het ons vriendelik ontvang. Dit wat mens kry is net beslis nie R1600 per kamer werd nie. Die kamers is kleiner as wat dit op die foto's lyk. Die prys sluit geen ontbyt in nie. Indien die bedrag wat mens betaal helfte van die prys is, is dit 10/10 verblyf. . Nog 'n ding: Die kamers is in 'n huis wat met ander gaste gedeel word. Indien mens onbedagsame gaste het wat deure toeslaan en wie se kinders vroeg in die oggend in die gange af hardloop, is dit baie ongerieflik. Ons besef wel dit is buite die Lodge se beheer en nie hulle skuld nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Nadia S
1 nag Saam met vriende
3.6
Mei 2023

Goeie oorslaapplek vir 'n troue. Dankie vir skoon beddens.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Schalk D
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Sep 2023

Nie weer vir my nie, dankie. Dit lyk vir my na 'n naweek-afpakplek vir regeringsamptenare wat metgeselle saambring vir die naweek. Ek sal die plek nie aanbeveel nie. Ek is bereid om meer te betaal vir 'n beter lodge.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kortstraat, Plot 868, Mamogaleskraal, Brits, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQzMTA4MDk3LTlkMjUtNDk1MC04MjEzLTA5MmQ5MmMyNmY4MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 Plot 863 Mamogaleskraal 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.577095 27.784893

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang