Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Esmarline Lodge

Wildsplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 34 resensies vir Esmarline Lodge
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.7/5
Johanna V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna V

Fantasties.

Baie skoon. Netjies. Vriendelike en flinke diens. Het dit baie geniet. Heerlike plek, sal enige tyd weer daar gaan bly.

Tabea K - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tabea K

Clean, comfortable and a serene environment.

I loved the flexibility of the hosts as and when my needs changed and how they were able to accommodate me. I found Abuti Abby to be very friendly and helpful. He goes the extra mile. He was willing to even help carry our luggage as I was helping my blind mother get to the room.

Charl T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charl T

Pleasant and quiet.

Maybe find a solution to keep guests satisfied during loadshedding.

Nicolette B - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Nicolette B

With some much needed maintenance, this would be a nice place to stay.

Morning - some urgent maintenance is required - the wall behind the stove is dirty (the entire wall needs a good wash), no breadboard to cut bread, the fireplace outside needs attention, as when the wind is blowing, all the ash was blown onto us. The middle bedroom has major wall cracks and a large amount of floor tiles are also cracked - it seems like structural issues. No mirrors within the bedrooms (except the main bedroom), blowing hair is done in the sitting room when the bathroom is occupied. The fridge needs shelves (a minimum of one) to separate the food from each other. The shower leaks at the top where the shower head comes from the wall and mould was noticed by the shower against the cornices and ceiling. The middle room bed leg gave in on Saturday evening, which resulted in my mum sleeping downhill as we did not have any other beds available. Both small bedrooms have no facility to hang any clothing.

Ina G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Ina G

Was okay, maar daar is issues wat my twee keer laat dink om weer te bespreek.

Positief: Abe was bekwaam en het sy bes vir ons gedoen sonder dat hy voorsien is van alles wat hy sou nodig hê. Kamers is ruim en netjies. Aircon heerlik in die hitte. Swembad area baie mooi. Sterk WiFi. Negatief: Stortkop in Kamr 1 was so vuil en verstop. Daar was nie gewone tee in ons kamers nie, geen glase vir water nie. Abe het iewers tee in die hande gekry, ek dink dit was uit sy huis. As mens 800 pp betaal wat deel, dan moet ontbyt ingesluit wees, al is dit net continental. Dit is standaard vir diè prys by meeste plekke. Daar is te veel lawaai laat in die nag wanneer ander gaste laat kuier.

Nj H - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Nj H

Ek het WhatsApp aan Linda gestuur en sy het tot nou nog nie teruggekom nie.

Fotos misleidend. Krane was los. Die bad/jacuzzi/shower unit is gevlek binne en ook stortkop is gekalk. Kan glad nie bedlampies aan skakel nie. Tuinstoele buite is geroes en verwaarloos. Chef was baie vriendelik.

Wynand V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand V

Baie lekker plek, ideaal vir troues in die omgewing.

Baie lekker plek behalwe vir die geraas van ander gaste na 12 in die aand.

Celiane V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Celiane V

Netjiese plek, maar nie die geld werd nie.

Daar is geen fout met die kamers en perseel nie. Die kamers is netjies en pragtig skoon. Die personeel het ons vriendelik ontvang. Dit wat mens kry is net beslis nie R1600 per kamer werd nie. Die kamers is kleiner as wat dit op die foto's lyk. Die prys sluit geen ontbyt in nie. Indien die bedrag wat mens betaal helfte van die prys is, is dit 10/10 verblyf. . Nog 'n ding: Die kamers is in 'n huis wat met ander gaste gedeel word. Indien mens onbedagsame gaste het wat deure toeslaan en wie se kinders vroeg in die oggend in die gange af hardloop, is dit baie ongerieflik. Ons besef wel dit is buite die Lodge se beheer en nie hulle skuld nie.

Nadia S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia S

Goeie oorslaapplek vir 'n troue.

Dankie vir skoon beddens.

Schalk D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Schalk D

Nie weer vir my nie, dankie.

Dit lyk vir my na 'n naweek-afpakplek vir regeringsamptenare wat metgeselle saambring vir die naweek. Ek sal die plek nie aanbeveel nie. Ek is bereid om meer te betaal vir 'n beter lodge.

Marita G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita G

Heerlike ontbyt, vriendelikheid vanaf bespreking.

Sal enige tyd weer daar oorslaap.

Esmarline Lodge se terugvoer

Ek is baie bly julle het dit geniet. Kom gerus weer.
Esmarline Lodge

Esmarline Lodge
Hannetjie F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannetjie F

Het slegs daar geslaap. Alles beskikbaar wat nodig was.

Die pad soontoe is baie sleg met slaggate.

Ansan B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ansan B

Heerlike nagrus.

Baie lekker gebly. Alles skoon en netjies. Sal weer oorbly as ons in die omgewing is.

Luzanne V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Luzanne V

AB was baie vriendelik, beddens was netjies, maar onrustige nagrus.

Groep mense het gekuier tot 22:00. Sou aanvaarbaar gewees het as ons vooraf in kennis gestel was daarvan. (Ons het gegaan met die doel om rustigheid te ervaar). 6:30 am die volgende oggend was die rus versteur met harde stemme. Die mikrogolf is in 'n haglike toestand.

Simone V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone V

Definitief waarde vir jou geld.

Skoon en netjies en baie vriendelike en hulpvaardige personeel.

Esmarline Lodge se terugvoer

Baie dankie! Hoop om julle gou weer te sien!

Esmarline Lodge
Anton S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton S

Fantastiese diens. Heerlike naweek.

Ons het as familie oorgebly aangesien ons 'n troue bygewoon het in die area. Baie netjies en skoon, baie goed toegerus en die diens is uitsonderlik. Abe, die bestuurder, is 'n juweel. Hy gaan uit sy pad uit om alles maklik en gemaklik te maak. Baie dankie vir 'n wonderlike naweek.

Maryna D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna D

Lekker rustige kuier-atmosfeer.

Heerlike groot grasperk en swembad.

Esmarline Lodge se terugvoer

Ons, by Esmarline Lodge, is bly julle het kom kuier.
Kom genus weer.
Esmarline Lodge

Esmarline Lodge
Marlize L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize L

Oornag vir werk.

Ek was die enigste mens in die lodge vir die aand wat ek oorgeslaap het. Hulle was steeds bereid om vir my aandete voor te berei. Ek het nie een oomblik onveilig gevoel nie en sal beslis weer daar oornag.

Mariska K - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska K

Baie lekker lodge met vriendelike personeel.

Rustige Lodge, met swembad. Kan wel so bietjie aandag gee aan die skoonmaak van die badkamers, spinnerakke en spinnekoppe was in die stort.

Leza B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leza B

Pragtige plek.

Bitter mooi omgewing.

Esmarline Lodge se terugvoer

Goeiedag!
Ons by Esmarline Lodge is baie bly dat julle dit geniet het! Kom ontspan gerus weer!
Esmarline Lodge

Esmarline Lodge
Eunice N - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eunice N

Rustige, gemaklike en netjiese plekkie.

Dankie vir Linda en die span se gasvryheid! Die buitebraai was effe klein, maar daar was voorsiening gemaak vir ander braaigeriewe. Anders baie lekker!

Johan J - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan J

Baie aangename ondervinding. Personeel baie vriendelik en behulpsaam.

Die eenheid bietjie klein en kan dalk badkamer-gedeelte meer privaat maak. Effens duur vir wat jy kry.

Anelda D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anelda D

'n Aangename plaaskuier!

Esmarline Lodge is die ideale plek vir 'n vinnige wegbreek uit die stad. Die plaasatmosfeer is heerlik!

Christa S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa S

Awesome.

Fantasmagoriese naweek gewees, uitstekende diens. Baie dankie aan Esmarline Lodge se personeel.

Esmarline Lodge se terugvoer

Baie dankie,
Ons is baie bly julle het dit geniet.
Dit was lekker om julle hier te he!
Esmarline Lodge

Esmarline Lodge
Riana D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riana D

Gerieflik en aangenaam.

Daar was luidrugtige bure wat in die middel van die nag geraas het. Buiten hiervan was die verblyf aangenaam.

Michele S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Michele S

Was oukei.

Sou van 'n klein yskas in die kamer gehou het om die water koud te hou, half-ply-toiletpapier werk ook nie.

Elmarie V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Elmarie V

Hoenderhaan 2 uur in die oggend is geen plesier nie.

Die fasiliteit is nie 'n lodge nie, die akkommodasie is plaasgeboue wat omskep is in verblyf. Geen uitsig omrede dit 'n toegeboude stoep was, ligging bied geen van die aktiwiteite soos geadverteer nie, moet by aangrensende oorde aandoen vir enige aktiwiteite. Die verblyf of die plaaswerf trek nie aandag nie en was meer 'n steurnis as enigiets anders. Alhoewel die akkommodasie binnenshuis skoon en netjies was, is die uitleg en ligging beslis nie die geld die moeite werd nie. Geen volledige DStv-kanale soos bv. sport. Indien jy kroegfasiliteite wil gebruik moet jy die "Manager" per WhatsApp kontak, dis nie 'n oop en lopende kroeg nie.

Lindie V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie V

Heerlike, ontspanne en veilige oorslaapgerief.

Vriendelike diens, baie netjies, heerlike atmosfeer en gerieflike kamers.

Eddie V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie V

Baie mooi en rustig omgewing buite dorp.

Die lodge is net buite die dorp wat dit baie rustig maak. Die kamer was ook baie mooi en die swembad area ook. Goeie waarde vir geld.

Esmarline Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering Eddie.
Ons is baie bly julle het dit geniet by ons.
Hoop om julle gou weer te sien.

Esmarline Lodge
Christel V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christel V

Heerlik gerus.

Was hartlik ontvang en 'n goeie nagrus gehad. Kan dalk net aanbeveel dat hulle 'n bottel of twee skoon water in die yskas hou. Ontbyt was heerlik en stiptelik. Well done.

Neil V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neil V

Vriendelik, netjies, billik geprys.

Ons het een Saterdagnag hier oorgebly vir 'n troue in die omgewing van Brits, en was aangenaam verras deur die vriendelike korrespondensie met die eienaars, die netheid van die geriewe en die billike tariewe. Die kamer is skoon en betreklik minimalisties, die lugversorging werk soos 'n bom en ons is bederf met sjokolade, koekies, cappuccinosakkies, en selfs 'n botteltjie vonkelwyn in die kroegyskas teen inkloktyd. Net spyt ons kan nie 'n bietjie langer vertoef en die mooi swembad geniet nie. Ons beveel graag Esmarline Lodge aan vir voornemende gaste.

Esmarline Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering Neil.
Ons is baie bly julle het dit geniet by ons. Hoop om julle gou weer te sien.

Esmarline Lodge
Izette N - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Izette N

Gerieflike selfsorgverblyf.

Baie mooi en netjiese selfsorgverblyf. Ek kan dalk net aanbeveel dat die stortkoppe nagegaan word.

Angelique J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Angelique J

Neat and friendly.

Room was neat, we checked-in very late in the evening, and was still assisted by friendly staff.

Esmarline Lodge se terugvoer

Goeie naand Anqelique, baie dankie dat jy die tyd geneem het om terugvoering te gee. Ons is baie bly julle het dit genie by ons, en hoop om julle weer te sien in die toekoms.

Groete

Esmarline Lodge
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kortstraat, Plot 868, Mamogaleskraal, Brits, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQzMTA4MDk3LTlkMjUtNDk1MC04MjEzLTA5MmQ5MmMyNmY4MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 Plot 863 Mamogaleskraal 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.577095 27.784893

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang