Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Esmarline Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kortstraat, Plot 868, Mamogaleskraal, Brits, 0250, Noordwes
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Esmarline Lodge is 5 kilometer vanaf Brits op die Wagpospad geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende wat uit die stad wil wegbreek, of as 'n oornagplek vir reisigers.

Die Lodge beskik oor 12, ruim suites om aan elke gaste se behoeftes te voldoen. Dit sluit in 1 wittebroodsuite, 4 slaapkamers met koningingrootte-beddens, ideaal vir paartjies, 3 met 2, driekwartbeddens en 2, dubbelbed-selfsorgsuites, en 2 selfsorg-eenhede met 3 slaapkamers, perfek vir gesinne .

Elke slaapkamer beskik oor 'n TV met DStv en koffie- en teemaakgeriewe.

Gaste het ook toegang tot 'n sprankelende swembad om in af te koel op daardie warm somersdae.

Daar is 'n venue reg langs die gastehuis wat tot 100 afgevaardigdes tydens 'n funksie kan akkommodeer, wat Esmarline Lodge ideaal maak vir geleenthede en konferensies.

Die gastehuis is naby die dorp vir maklike toegang tot benodigde geriewe en naby die Wagpos Hoërskool vir enige sportbyeenkomste.

Geniet die rustige plaasatmosfeer saam met familie of vriende of rus bietjie voor jy die lang pad na 'n vakansiebestemming aanpak.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Televisie
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Thea J
Saam met lewensmaat
5.0
Kon vroeg inboek. Groot pluspunt omdat ons van ver af kom. Lekker gebly. Sal dit aanbeveel.
Okt 2024
Anell D
5.0
Die tasbare stilte is lafenis vir enige moeg reisiger se siel. Vriendelike, stil omgewing.
Sep 2024
Johanna V
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties. Baie skoon. Netjies. Vriendelike en flinke diens. Het dit baie geniet. Heerlike plek, sal enige tyd weer daar gaan bly.
Jun 2023
Tabea K
Saam met vriende
4.6
Clean, comfortable and a serene environment. I loved the flexibility of the hosts as and when my needs changed and how they were able t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Charl T
4.6
Pleasant and quiet. Maybe find a solution to keep guests satisfied during loadshedding.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Kortstraat, Plot 868, Mamogaleskraal, Brits, 0250, Noordwes
  • Gaste dink Esmarline Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bojanala Noordwes
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kortstraat, Plot 868, Mamogaleskraal, Brits, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQzMTA4MDk3LTlkMjUtNDk1MC04MjEzLTA5MmQ5MmMyNmY4MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 Plot 863 Mamogaleskraal 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.577095 27.784893

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang