Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Esperance Farmstay @ Manor

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Framcois D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Ons was na 'n troue toe en Esperance Farmstay was die perfkte plek om te bly. Die Manor house was great gewees vir 'n lekker braai en saam kuier die aand voor die troue.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marike
Esperance Farmstay @ Manor
Baie dankie Francois, julle is ons perfekte gaste. Groete Marike

Nicole D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2023

Good stay. Quiet stay on a wine farm. Thanks Jacques and Marieke for the good communication. We enjoyed our stay. Not far from town and the wine route.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marike
Esperance Farmstay @ Manor
Thanks Nicole, for your feedback. We are happy to hear you enjoyed your stay. Thanks for the respectful way you treated our guest house. Kind regards. Marike and team

Carel B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2024

Netjies en goed toegerus. Het in tyd na heuwige storm daar gebly. Eskom in die hele gebied was af. Die gasvrou het ver uit haar pad gegaan om te help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Rustige oorbly. Lekker rustig, genoeg veiligheid.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marike
Esperance Farmstay @ Manor
Dankie, André, vir jul terugvoer. Groete, Marike

Jaco L
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2023

Baie gasvry en rustig. Enige navrae wat ons gehad het was vriendelik en vinnig beantwoord. Baie gasvry en ons sal weer daar gaan kuier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marike
Esperance Farmstay @ Manor
Baie dankie vir jul mooi terugvoer. Ons sal defintief die Inverter moet uitsorteer.

Ian L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2022

A very peaceful stay. We loved the area. The hosts were pleasant. There were issues with the WiFI and the DSTV, but the hosts were aware of this and apologised and said they would sort it out.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Alfred W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Okt 2021

Baie netjies binne en 'n pragtige omgewing. Honde is dierbaar. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marike
Esperance Farmstay @ Manor
Baie dankie Alfred.

Susan T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2021

Baie netjies. Netjies skoon en vriendelike diens.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Louise V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2020

Rus vir jou siel. Ons het heerlik gekuier. Die atmosfeer is so lekker en hier vind jy rus.Die stoep! Love die stoep. Marike is 'n wonderlike gasvrou. Baie dankie vir 'n heerlike kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarie L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Des 2019

Aangenaam. Beautiful, veilige omgewing in 'n pragtige huis, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Marike Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Esperance Plaas, Worcester, 6849, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdkMjdkZTA5LTE3NjItNDIwNi1iZDg4LWUwYmFmOGRkMTk2ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 31 5 1 5 Esperance Farm Worcester 6849 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.657310386049 19.53935778447

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang