Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Esperanza Countryside Accommodation

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Hugo Amos V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Ruim woning in 'n pragtige omgewing. Heerlike groot huis tussen die plase wat elke oggend gediens word. Hier is alles en nog meer. Ons het heerlik gebly. Ideale plek vir 'n familie of 'n groep wat wil wegbreek. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Curt-will O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Beste kuier en verjaarsdag ooit. Baie baie dankie, Esperanza Countryside Accommodation . Ons het die beste tyd gehad en die vriende en familie wat daar was, het gesê hulle sal definitief weer kom, want dit is regtig waarde vir jou geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natalie M
1 nag
5.0
Nov 2023

Wonderlike, rustige kuier! Baie dankie vir jou gasvryheid en 'kindness'. Ek het die stilte en mooi natuur so baie geniet. Ek het my kuiertjie terdeë geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Thoroughly enjoyed. Excellent views, farming environment, quiet and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George R
Kort verblyf
4.6
Aug 2024

It was awesome and amazing. It was awesome and very exciting. I will definitely recommend it to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elsa G
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mrt 2024

Ideaal vir groter groepe. Ons het die spasie en stilte geniet. Ons was 'n ouer en tiener toergroep en het die verblyf se spasie en kuier opsies baie geniet. Ons sou wel 'n paar voorstelle/aanbevelings wou maak. Die handdoeke was skoon, maar bietjie aan die oud en sommige was baie klein vir volwassenes. Daar was ook te min afdroogdoeke, en met die reën het die twee nie droog geword na die eerste skottelgoed-sessie nie. Dit sou gaaf wees as daar glas wynglase kon wees. Die geyser laat net drie persone warm water toe op een slag, wat bv. die stort na rugby bemoeilik het. Daar is ook baie swak lig in sekere areas, soos bv. die en-suitkamer se stort en saans by die dartbord. Die huis kort bietjie kosmetiese aandag oor die algemeen.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nickey O
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Esperanza Coutryside. Beslis waarde vir geld. Netjies skoon stil en die gasvrou is pragtig! Lekker vakansiehuisie met die allermooiste uitsig. Groot gesinne sal lekker kan kom uitspan in die natuur met 'n lekker plaasatmosfeer. Ek kom beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorraine D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Beautiful farm atmosphere and views. Looking forward to our next visit. Spacious house with all the needed amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2023

Saligheid. Vriendelike diens en net wat ons nodig gehad het. Sal definitief weer gaan en sommer almal vertel van die stukkie hemel op aarde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elmarè Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R5 070
per nag, vir 13 mense
Vanaf
R5 070
per nag, vir 13 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Esperanza, Geelhoutboom, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY1YjBlYjBkLTAxMTQtNDkwZC04ZGFlLTM0ZTk2NmVhNGVmMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 070 per nag, vir 13 mense 52 5 1 5 Esperanza Farm Geelhoutboom 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.94527521003 22.314628911019

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang