Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Espérance Guest House

Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Mara H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Was rerig baie lekker. Was baie lekker om daar te kon bly. Was by die hek ontvang, het geensins gewag vir diens nie. Kamer en alles daarin was netjies en skoon, asook die badkamer. Voertuig was veilig in die yard gewees. Geen geraas deur die nag nie. Naby aan winkels en die mall.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Althea V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Waarde vir geld, Riekie was baie gasvry. Ons het baie lekker gebly en sal in die toekoms weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Riekie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Visserlaan 5, Oosterville, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5eae20b071330a2ba9b1cd9212afda8a5f835c02ce53058c7bacb0ddd220b3d13985216d125232406a1c70739cabe5556f50?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 5 Visser Avenue Oosterville 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.4385617 21.2717639

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang