Espérance Guest House
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Visserlaan 5, Oosterville, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Vanaf R880 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Espérance Guest House bied gerieflike verblyf in Oosterville, Upington, lekker naby Upington Internasionale Lughawe, die Kalahari Mall en Oranjerivier Kelders.
Verblyf is in 'n rits kamers en 'n woonstel beskikbaar. Elke verblyf-opsie het 'n gemaklike bed en 'n badkamer met 'n stort of 'n bad. Ontbyt kan op versoek teen 'n ekstra koste gereël word. Sonpanele by Espérance Guest House verseker deurlopende kragtoevoer, wat enige ontwrigting as gevolg van beurtkrag uitskakel.
Gaste het toegang tot DStv, onbeperkte WiFi, die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe, en parkeerplek. Gaste word met aankoms met 'n koeldrank verwelkom.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Riekie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Visserlaan 5, Oosterville, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Gaste dink Espérance Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Visserlaan 5, Oosterville, Upington, 8801, Noord-Kaap