Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Esprit da Sea

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Jeanene V
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jul 2023

Gerieflik, kindervriendelik en heerlike ontspan. Lekker naby aan die see. Kinders het dit baie geniet, en so ook vriende. Baie gerieflik en heerlik gekuier ten spyte van die koue weer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Liezle
Esprit da Sea
Goeie dag Jeanine, dankie vir jou terugvoer, dit was net 'n plesier om julle as gaste te hê, hoop ons sien julle sommer gou weer.

Irene V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2022

Die mooiste see uitsig van balkon af, naby strand geleë. Daar is sekere kombuis benodigdhede in huis wat vervang moet word asook beddegoed, andersins was dit lekker om daar te bly.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Liezle
Esprit da Sea
Goeie dag Irene Dankie vir jou terugvoer. Ons is reeds in die proses om die beddegoed te vervang. Hoop om julle sommer gou weer te sien.

Ivaan M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2021

Rustig Niemand pla niemand nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lester D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2021

Dit was 'n heerlike naweek en is die plek goed ingerig. Die huis is goed ingerig, veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezle
Esprit da Sea
Lester, dit was net 'n plesier om jou en jou gesin as gaste te hê, ons hoop om julle sommer gou weer te sien.

Jan Harm S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Okt 2021

Ongemaklik. Die huis is baie goed geleë. By die strand. Die huis het geen dekor, meubels kan rêrig aan gewerk word. Daar is nie eens 'n bank om op te sit en TV te kyk nie, net kietsregop harde plank stoele. Die interior van die huis kort baie aandag. Dis goed vir as jy net daar wil slaap maar jy kan nêrens buite ook sit nie. Daar is slegs storte en geen bad.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Liezle
Esprit da Sea
Dankie vir jou terugvoer. Die huis lyk net soos op die foto's, en die die beskrywing van die huis is presies soos julle die huis gekry het, dus geen bad en geen bank, net 'n tafel met stoele en kussings soos in die beskrywing. Jou opmerking oor die dekor en interior van die huis gaan ek weer terug verwys na die foto's, dit wat julle gekry het is hoe die huis in werklikheid lyk.

Edwinah F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2020

Fantasmagoriese wegbreek saam vriende. Ons het dit regtig geniet en die huis was meer as wat ons verwag het. Ons as vriende het lekker saam gekuier. Plek is baie stil 'n ook baie veilig. Ons het ook seker by tye baie hard gelag soos wat ons speletjies gespeel het, wat so bietjie ander se aandag getrek het. Maar dit was ook nie ons bedoeling. Maar het regtig waarde vir ons geld gekry. Regtig pragtige huis en lekker wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezle
Esprit da Sea
Beste Edwinah. So bly dat julle die naweek geniet het en dankie vir die resensie. Dankie dat julle die huis so mooi netjies gelos het, dit was net 'n plesier om julle as gate te hê. Hoop om julle gou weer te sien.

Nancy C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Okt 2020

Ruimte in die huis gee almal genoeg spasie om hulself te geniet. Mooi leefhuis. Naby genoeg om die see te sien, te hoor en te ruik. Rustig en heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Liezle
Esprit da Sea
Beste Nancy Ons is bly julle het julle kuiertjie by ons geniet, hoop om julle sommer gou weer te sien.

Liam J
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jul 2019

Onbeskryflik. Baie mooi en stil area, vriendelike gesiggies orals waar jy kyk. Sal beslis in die sommer wil terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lilla T
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2019

Baie lekker ligging naby see met gerieflike huis. Waarde vir geld en goeie ligging en sekuriteit.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelisa M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Aug 2017

Relaxing. Comfortable big house and peaceful will go back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Liezle Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 104

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 695
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 695
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malgasstraat 5, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae6fca2f8a1472c1364f66adf3de132bc7ce25c86ef9da695aa71bdcc3c39b3ec67704982b67cb42752b955be20c0fea46ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 695 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 5 Malgas Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.68217 18.24535

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang