Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Esprit da Sea

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Liezle Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 104

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 11 resensies vir Esprit da Sea
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Jeanene V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanene V

Gerieflik, kindervriendelik en heerlike ontspan.

Lekker naby aan die see. Kinders het dit baie geniet, en so ook vriende. Baie gerieflik en heerlik gekuier ten spyte van die koue weer.

Esprit da Sea se terugvoer

Goeie dag Jeanine, dankie vir jou terugvoer, dit was net 'n plesier om julle as gaste te hê, hoop ons sien julle sommer gou weer.

Esprit da Sea
Irene V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Irene V

Die mooiste see uitsig van balkon af, naby strand geleë.

Daar is sekere kombuis benodigdhede in huis wat vervang moet word asook beddegoed, andersins was dit lekker om daar te bly.

Esprit da Sea se terugvoer

Goeie dag Irene
Dankie vir jou terugvoer. Ons is reeds in die proses om die beddegoed te vervang. Hoop om julle sommer gou weer te sien.

Esprit da Sea
Ivaan M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivaan M

Rustig

Niemand pla niemand nie.

Lester D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lester D

Dit was 'n heerlike naweek en is die plek goed ingerig.

Die huis is goed ingerig, veilig.

Esprit da Sea se terugvoer

Lester, dit was net 'n plesier om jou en jou gesin as gaste te hê, ons hoop om julle sommer gou weer te sien.

Esprit da Sea
Jan Harm S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jan Harm S

Ongemaklik.

Die huis is baie goed geleë. By die strand. Die huis het geen dekor, meubels kan rêrig aan gewerk word. Daar is nie eens 'n bank om op te sit en TV te kyk nie, net kietsregop harde plank stoele. Die interior van die huis kort baie aandag. Dis goed vir as jy net daar wil slaap maar jy kan nêrens buite ook sit nie. Daar is slegs storte en geen bad.

Esprit da Sea se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer.
Die huis lyk net soos op die foto's, en die die beskrywing van die huis is presies soos julle die huis gekry het, dus geen bad en geen bank, net 'n tafel met stoele en kussings soos in die beskrywing.
Jou opmerking oor die dekor en interior van die huis gaan ek weer terug verwys na die foto's, dit wat julle gekry het is hoe die huis in werklikheid lyk.

Esprit da Sea
Edwinah F - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwinah F

Fantasmagoriese wegbreek saam vriende. Ons het dit regtig geniet en die huis was meer as wat ons verwag het.

Ons as vriende het lekker saam gekuier. Plek is baie stil 'n ook baie veilig. Ons het ook seker by tye baie hard gelag soos wat ons speletjies gespeel het, wat so bietjie ander se aandag getrek het. Maar dit was ook nie ons bedoeling. Maar het regtig waarde vir ons geld gekry. Regtig pragtige huis en lekker wegbreek.

Esprit da Sea se terugvoer

Beste Edwinah.

So bly dat julle die naweek geniet het en dankie vir die resensie.
Dankie dat julle die huis so mooi netjies gelos het, dit was net 'n plesier om julle as gate te hê.

Hoop om julle gou weer te sien.

Esprit da Sea
Nancy C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nancy C

Ruimte in die huis gee almal genoeg spasie om hulself te geniet.

Mooi leefhuis. Naby genoeg om die see te sien, te hoor en te ruik. Rustig en heerlik gekuier.

Esprit da Sea se terugvoer

Beste Nancy
Ons is bly julle het julle kuiertjie by ons geniet, hoop om julle sommer gou weer te sien.

Esprit da Sea
Liam J - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liam J

Onbeskryflik.

Baie mooi en stil area, vriendelike gesiggies orals waar jy kyk. Sal beslis in die sommer wil terug gaan.

Lilla T - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilla T

Baie lekker ligging naby see met gerieflike huis.

Waarde vir geld en goeie ligging en sekuriteit.

Nelisa M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nelisa M

Relaxing.

Comfortable big house and peaceful will go back again.

Cecilia K - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cecilia K

Heerlike, ontspanne wegbreek by 'n pragtige kusdorpie.

Ons het baie lekker gekuier en die huis 'n gerieflik naby aan die spierwit strand geleë. Die huis is baie gerieflik, behalwe dat daar nie veel sitplek in die braaikamer is nie. Die kliëntediens was ook baie goed.

Esprit da Sea se terugvoer

Ek is bly julle het julle kuiertjie geniet Cecilia, baie dankie dat julle so mooi na die huis gekyk het dit was net 'n plesier om julle as gaste te hê.

Hoop ons sien julle sommer gou weer :)

Esprit da Sea
Vanaf
Vanaf R1 695
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 695
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malgasstraat 5, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae6fca2f8a1472c1364f66adf3de132bc7ce25c86ef9da695aa71bdcc3c39b3ec67704982b67cb42752b955be20c0fea46ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 695 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 5 Malgas Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.68217 18.24535

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang