Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Esprit da Sea

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malgasstraat 5, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 695 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Esprit da Sea is 'n losstaande 3-slaapkamerhuis wat ideaal is vir 6 gaste wat op soek is na 'n rustige, selfsorg-wegbreek. Dié vakansiehuis is in die bekoorlike kusdorpie Dwarskersbos in die Weskus geleë.

Die huis is volledig gemeubileer en die hoofslaapkamer is toegerus met 'n dubbelbed, 'n instapstort en 'n toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 1 dubbelbed, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer word tussen 2 kamers gedeel en beskik oor 'n stort en toilet. Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, 'n oond en 'n stoof, 'n mikrogolfoond, 'n skottelgoedwasser, 'n tuimeldroër en 'n wasmasjien.

Daar is 'n eetarea met 'n tafel en sitplek met sitplek vir 6 persone met 'n ingeboude braai en TV, gaste is welkom om DStv Premium teen 'n ekstra koste te huur.

'n Veilige, toesluitmotorhuis is beskikbaar vir 2 voertuie om in te parkeer. Esprit da Sea is 2 minute se stap van die strand af geleë en is 'n entjie se ry vanaf 'n paar winkels en restaurante in Velddrif.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 11 resensies vir Esprit da Sea
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Liezle Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 104

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Malgasstraat 5, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Esprit da Sea het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 695
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 695
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malgasstraat 5, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae6fca2f8a1472c1364f66adf3de132bc7ce25c86ef9da695aa71bdcc3c39b3ec67704982b67cb42752b955be20c0fea46ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 695 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 5 Malgas Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.68217 18.24535

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang