Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Essenhout

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Bradd B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Excellent. Great location and a great apartment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Heerlik, snoesig en kalmerend in die mees stresvolle tydperk van my lewe. Essenhout bied 'n stylvolle, gemaklike verblyf met maklike toegang tot alles wat ons wou doen in die minste tyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolette M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Perfect, nestled away accommodation but close to all amenities. The host was very communicative, providing flawless details for the accommodation and self-service check-in. The accommodation is perfect for 4 people, comfortable, with lovely scenery and warmth. The indoor fireplace is a bonus, and we loved the modern bathroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Issie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Ons het lekker in Grabouw gekuier. Ons het lekker gebly. Die eenheid is luuks en goed toegerus en het onder andere 'n skottelgoedwasser. Daar is geen TV nie, en dit het ons genoodsaak om die Springbok/Ierland wedstryd by Houw Hoek Hotel te gaan kyk wat 'n spesiale ervaring was.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mario V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

It was amazing. Would definitely recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dylan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Peaceful to the fullest. When we first arrived we were greeted by the friendly dogs, then to a cozy place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewetia C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Mooi plek. Netjiese plek en die eienaars is baie vriendelik. Die plek is met baie liefde aanmekaar gesit. Ligte is besonders, plugs in die badkamer. Baie gemaklik en alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reece G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Homely little loft. The linen and towels were amazingly fresh. The hosts did not overly introduce us to the premise, which allowed a sense of privacy. We could appreciate the attention to small details.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Benedikt Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Essenhout 2414, Swannierivier, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAedef68c97c360a5f50b87a69e0def13cc681bf38f6bdcb0a1d6da966271805f6267ce42cae1508e727d40b629f872aba2cc3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 4 mense 8 5 1 5 2414 Essenhout Swannierivier 7160 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.143239158646 19.020298917791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang