Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Estelle Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Estelle-laan 2, Hoek van Longmoore-weg, Robertsham, Johannesburg, 2091, Gauteng
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Estelle Cottage is 'n ruim selfsorgkothuis wat ideaal geleë is in Robertsham, Johannesburg, naby al die hoofweë en sowat 1,6 km vanaf Golf Reef City Pretpark en die Apartheidsmuseum. Die Glen Winkelsentrum is ongeveer 5 km weg. Die kothuis is die ideale keuse as jy 'n ontspanne vakansie beplan, by vriende en familie kuier, op 'n sakereis, of selfs net as 'n naweekwegbreek.

Estelle Cottage kan tot 'n maksimum van 4 volwassenes en 2 kinders akkommodeer en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 6. Die sitkamer het oorgenoeg sitplek en 'n platskerm-TV. Daar is 'n slaapbank in die sitkamer wat 2 kinders onder 12 jaar oud kan akkommodeer.

Buite is daar 'n geplaveide area met 'n buite-etenstafel en sitplek. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar vir 2 voertuie.

Die kothuis word besit en bestuur deur jou gashere, Azaad en Faeeza, wat jou kan help met enige navrae wat jy mag hê.

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Kinderstapelbed

Leefarea

1

1 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Azaad Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Estelle-laan 2, Hoek van Longmoore-weg, Robertsham, Johannesburg, 2091, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Estelle-laan 2, Hoek van Longmoore-weg, Robertsham, Johannesburg, 2091, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a4744bfa012b4e56ed8d0f6833acb50ec398cfacb4590443e108f853e0de682cd12124f25311e3d25fc0f931c3863af5871?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 5) 2 Estelle Avenue Cnr Longmoore Road, Robertsham 2091 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.25313 28.00931

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang