Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Esther's Country Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Liesel J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Uitstekende waarde vir geld en 'n goeie basis om die omgewing te verken. Ons het die naweek weg baie geniet. Die ligging was puik en die omgewing rustig, die kamers was smaakvol, skoon en netjies, die restaurant se kos was heerlik en ons is baie gasvry ontvang. Esther het selfs klere wat agtergebly het, vir ons met koerier aangestuur!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anche S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie lekker. Baie netjies en rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reandri B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Heerlik en gerieflik. Baie mooi plek, gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lesego K
Kort verblyf
4.8
Mei 2024

Beautiful stay. Amazing hospitality, really appreciated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Really nice - thoroughly enjoyed! We really enjoyed it, the team were very welcoming and catered so well for me being vegan, really comfortable and good location for getting out and about. We will be back for sure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rezanne N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Lekker gebly baie dankie. Baie lekker, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Eienaars is baie vriendelik, verwelkomend, mens voel sommer tuis. Uitstekende diens en akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Baie baie lekker! Baie baie nice verblyf en ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Excellent, Esther the owner was amazing. Enjoyed our stay. Warm and friendly welcome. Room's are modern and comfortable. Breakfast was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Pragtige akkommodasie en 'n skoonryke ligging. Ontbyt was super lekker en Esther is die beste gasvrou. TV/DStv het net bietjie hulp nodig. Al die kanale haak vas en mens kan nie eintlik iets daarop kyk nie, want die klank wat vashaak raak 'n groot irritasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Esther Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: BH24 op R560, Hekpoort, 1790, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASnrtHFbtX9zHChv0hyVWOTQJnVuZNR1uMILxORdfNnzhNQjibk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 BH24 on R560 Hekpoort 1790 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.86672 27.652866

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang